‘n Paar vinniges! Slegs as jy verby die botteldrink stadium is!

Jannie en Sannie speel wegkruipertjie. Sannie stuur vir Jannie ‘n sms wat sê : ” As jy my kry, kan jy my spyker, as jy my nie kry nie, ek’s in die garage” .

Gatiep vang Maraai voor die cashloans besig om tussen haar bene te waai. Hy vra toe wat sy maak en ewe wys antwoord sy ‘ ekt my skuld betaal, ek waai net my kwitansie droog’

Twee seuntjies ry fiets in die straat. Die 1 ry te vinnig en Val baie hard. Sy maaitjie jaag na die dokter toe op die hoek. Oom, oom kom help, my maaitjie het seer gekry. Maar ek is ‘ n ginekoloog, ek werk met tannies se privaat dele, se dok. Danzit sharp Oom, want my maaitjie het sy p##s afgeval!!

Verdwaalde toeris stop laans pad. Gatiep sit onder boom en draadtrek. Toeris vra: Is dit Putsonderwater? Gatiep: Nei, dis spyker sonder partner!

Ou Ga na fancy dress party kaal met net ‘ n jam bottel oor sy lat. Wat is jy vra die girl? Brandweer man se hy. Jy breek die glas, trek die knop en ek kom so vinnig as ek kan .

Blond knoop ha bloes oop en vra die Boer: ” Wat sal jy doen as dit sulke druppels op die plaas reen? Boer knoop sy broek oop en sê : ” Dan groei DA sulke mielies!

Alkohol vrye bier is nes ‘n pantie wat op die wasgoedlyn hang: Die lekker deel is nie meer daarin nie!

Adam & Eva loer onder mekaar se blare in. Adam se: Ek sien jy verjaar, jou koek is gesny. Eva wip haar gat & sê : Ek sien jou pere is vrot, daar hang ‘ n wurm!

Jannie klap die toilet rim op sy tottie vas en hardloop vinnig na sy ma toe en sê sy moet die eina beter soen, Ma haak af en sê : “Moenie met jou pa se dinge begin nie”

Waarhede en naarhede ….?

Hulle het uitgevind dat Adam gay was. Geen normale man sal langs ‘n kaal vrou sit en appels vreet nie!
****************************************************
Wat is die toppunt van geraas?
Twee geraamtes wat woelig vry op ‘n sinkdak met ‘n Coke blikkie as ‘n kondoom!

****************************************************
Wat is die nuwe weergawe van: “Boom,Boom,Boom,Boom, I want U in my room”?
Sakkie,Sakkie,Sakkie,Sakkie, Kom ons gaan vry in my bakkie!

***************************************************
Tannie vang oom met Playboy: ”En wat is dit die?” “Ag, ou vrou, dis soos ‘n Getaway tydskrif, ‘n mens sien die
mooiste plekke waar jy nooit sal kom nie!”

***************************************************
Al die diere in die woud het bymekaar gekom om ‘n nuwe koning te kies. Almal is daar, leeu, olifant, renoster, hulle wag net vir bobbejaan om die blog inskrywing klaar te lees.

***************************************************
Ma, Pa en vertraagde Jan ry in die wildtuin rond. Jan se venster is oop. Die volgende oomblik storm ‘n volstruis
op hom af en pik hom blou. Na 5min van stillte se Jan: “Flippen duif!”

**************************************************
AVBOB ADVERTENSIE: Is die soos Doves & Klopper funeral home?
Koop jou gat nou en sien hom later! Ja nee man