Nuwe Blou Bul Liedjie!

Die flou Bul kom nie van die vloer af nie
Die ou Bul wetie meer van roer af nie
Die lou Bul wil nie na geloer word nie
Nou vra ek jou: Wat is daai kleur?
Dit issie ligblou nie – dit lyk na pienk
Dis nie magenta nie – ek sweer dis pienk
Dis nie pastelrooi nie, dis flippen pienk
Bring al daai panties en daai sokkies, gooi dit alles in die Jik!
Die Blou Bul marsjeer nie uit pas uit nie
Die Blou Bul hardloop nie uit gas uit nie
Die Blou Bul klim ook nie uit die kas uit nie
Nou vra ek jou: Wat is daai kleur?
Ek vra vir Frik du Preez – maar hy kyk dóér
Ek vra vir Thys Lourens – hy check die vloer
Ek vra vir Naas Botha – hy strip sy moer
Nou vra ek jou: Wat is daai kleur?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s