Hoe om nuwe werknemers te kies……..

Plaas 400 bakstene in ‘n geslote kamer. Plaas jou nuwe werknemers in die
kamer en sluit die deur. Laat hulle alleen en kom terug na 6 uur. Ontleed dan
die situasie:

* As hulle die bakstene tel, plaas hulle in Rekeninge;

* As hulle die bakstene oor-tel, plaas hulle in Oudit;

* As die hele plek deurmekaar lê met bakstene, plaas hulle in Ingenieurs.

* As hulle die bakstene in sinlose patrone pak, plaas hulle in Beplanning.

* As hulle slaap, plaas hulle in Sekuriteit.

* As hulle die bakstene in kleiner deeltjies opgebreek het, plaas hulle in
Inligtingstegnologie.

* As hulle sit en niksdoen, plaas hulle in Menslike Hulpbronne.

* As geen baksteen beweeg het nie, plaas hulle in Verkope.

* As hulle sit en gesels met mekaar, plaas hulle in Bemarking.

* As hulle sit en praat met mekaar en nie ‘n enkele klip het beweeg nie,
wens hulle geluk en plaas hulle in Senior Bestuur.

* Ten slotte, as al die bakstene gesteel is, moenie hulle ‘n werk gee by jou
firma nie, maar maak hulle beskikbaar aan die ANC as stadsraads- of
parlementslede.

2 thoughts on “Hoe om nuwe werknemers te kies……..

    • Bly jy het dit geniet! Vertel jou vriende van my blog asb.
      As jy ondertoe gaan en kliek op previous is daar nog oor die 200 inskrywings om ‘n smile op jou dial te sit!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s