Aan die einde van elke jaar moet personeelverslae geskryf word.


Hier is ‘n paar voorbeelde van werklike verslae.

“Sedert my vorige verslag, het hy ‘n nuwe laagtepunt bereik – en hy grou nog steeds!”∙
“Sy mense sal hom enige plek volg – al is dit net uit morbiede nuuskierigheid”∙
Werk goed as hy onder gedurige toesig is en vasgekeer is soos ‘n rot”∙
“Hy is meer van ‘n “won’t be” as ‘n “has-been”∙
“Hy stel baie lae persoonlike doelwitte en en slaag nooit om dit te bereik nie”∙
“Hierdie persoon ontneem een of ander dorpie van ‘n idioot”∙
“Hy lei aan illusies van bekwaamheid”∙
“Hy sal nog ver kom – hoe verder van my af hoe beter”∙
“Hy werk hard daaraan om ‘n punt sonder punt te maak.”∙
“Hy het miskien te veel met gom gewerk”∙
“As hy nog dommer word, sal hy tweekeer per dag natgegooi moet word.”∙
“Hy het sy breins vir wetenskaplike navorsing geskenk voordat hy dit klaar gebruik het.”∙
Die dwarsbalk het gesak en die ligte flikker maar die trein wil nie kom nie”∙
“As jy hom ‘n pennie vir sy gedagtes gee, sal jy kleingeld kry”∙
“Hy sal met ‘n rigtingwyser stry”∙ “Hy het die vermoë om van enige vriend ‘n vreemdeling te maak”∙ “Hy bring baie vreugde as hy die vertrek verlaat”∙
“As jy naby genoeg aan hom staan, kan jy die see hoor”∙
“Wanneer sy IK 50 bereik, moet hy verkoop”∙
“Wanneer jy twee persone sien gesels en die een lyk gefrustreerd, hy is die ander een”∙
“Toe ander uit die fontein van wysheid gedrink het, het hy net gegorrel”∙ “Dit is moeilik om te glo dat hy 1 000 000 ander sperms gewen het na die eiersel toe.”∙
“Die wiel draai maar die hamster is dood
“.

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s