Stukkie Vleis!!

‘n Ouderling word gevra om die Sondag in die kerk ‘n paar woorde te spreek.

Hy begin om te sê :

” Geagte broers en susters!!!
Vandag wil ek met julle praat oor ‘n stukkie vleis……!DAAI stukkie vleis!! Daardie stukkie vleis wat broers en susters van mekaar skei…..!!!dis daardie stukkie vleis wat MAN EN VROU van mekaar kan laat skei…..!!!dis daardie stukkie vleis wat families uit mekaar skeur so dat hulle vervreemd raak van mekaar……!!!dis daardie stukkie vleis wat vrouens met vrouens laat baklei, broers met broers…..!!!dis daardie stukkie vleis wat partykeer meer buite is as wat hy binne is….en dan ook meer binne is as buite…..!!! Broers en susters dit is daardie stukkie vleis wat soveel pyn en ook soveel plesier kan bring…..!!!

LIEWE BROERS EN SUSTERS, DIS DIE STUKKIE VLEIS WAAROOR EK VANDAG MET JULLE
WIL PRAAT…

DIE TONG – LIEWE BROERS EN SUSTERS! DIE TONG!”

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s