Swem Jannie, swem!

n Ryk plaasboer kry ‘n klomp manne bymekaar.
Hy vat hulle tot by die rivier vol krokodille. Die boer se toe vir die manne.
Die een wat die rivier kan deur swem en lewendig ander kant uit kom kan met my dogter trou en kry al my rykdom.
Die manne kom tot by die rivier en sien nee dit lyk te gevaarlik.
Die volgende oomblik is vannemerwe in en hy swem.
Met ‘n moerse gesukkel en spartel maak hy dit tot aan die ander kant.
Die boer skree vir hom. Wil jy met my dogter trou.
Vannemerwe skree NEE!
… Die boer skree toe. Soek jy my rykdom.
Vannemerwe skree NEE!
Die boer vra toe. Wat soek jy dan.
Vannemerwe skree terug.
Die bliksem wat my in gestamp het!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s