Jannie en Sannie speel wegkruipertjie. Sannie stuur vir Jannie ‘n sms wat sê : ” As jy my kry, kan jy my spyker, as jy my nie kry nie, ek’s in die garage” .
Gatiep vang Maraai voor die cashloans besig om tussen haar bene te waai. Hy vra toe wat sy maak en ewe wys antwoord sy ‘ ekt my skuld betaal, ek waai net my kwitansie droog’
Twee seuntjies ry fiets in die straat. Die 1 ry te vinnig en Val baie hard. Sy maaitjie jaag na die dokter toe op die hoek. Oom, oom kom help, my maaitjie het seer gekry. Maar ek is ‘ n ginekoloog, ek werk met tannies se privaat dele, se dok. Danzit sharp Oom, want my maaitjie het sy p##s afgeval!!
Verdwaalde toeris stop laans pad. Gatiep sit onder boom en draadtrek. Toeris vra: Is dit Putsonderwater? Gatiep: Nei, dis spyker sonder partner!
Ou Ga na fancy dress party kaal met net ‘ n jam bottel oor sy lat. Wat is jy vra die girl? Brandweer man se hy. Jy breek die glas, trek die knop en ek kom so vinnig as ek kan .
Blond knoop ha bloes oop en vra die Boer: ” Wat sal jy doen as dit sulke druppels op die plaas reen? Boer knoop sy broek oop en sê : ” Dan groei DA sulke mielies!
Alkohol vrye bier is nes ‘n pantie wat op die wasgoedlyn hang: Die lekker deel is nie meer daarin nie!
Adam & Eva loer onder mekaar se blare in. Adam se: Ek sien jy verjaar, jou koek is gesny. Eva wip haar gat & sê : Ek sien jou pere is vrot, daar hang ‘ n wurm!
Jannie klap die toilet rim op sy tottie vas en hardloop vinnig na sy ma toe en sê sy moet die eina beter soen, Ma haak af en sê : “Moenie met jou pa se dinge begin nie”
😆 🙂 😀 😉
Dankie vir die smiles!
Bly jy kuier gereeld hier!
Laat dit goed gaan!