Eksamenflater …. !!!!

Jannie kom terug van sy Finale ambulansman eksamen, in ekstase, en skree

vir sy vrou:

“PAK IN! PAK IN! PAK IN! ons kan uit eindelik bekostig om uit die klein

plekkie uit te trek ! “

Sy vroutjie vra opgewonde: “Was die eksamen maklik?

Sal jy deur wees?”

Jannie se: “Ja man baie maklik, net een vraag!”

Hulle vra : “Jy kom op ‘n ongeluks toneel en jy moet jou hand plaas op

‘n plek om te voel of die persoon nog lewe. die woord begin met ‘n P en

eindig met ‘n S.”

Sy vroutjie val hom opgewonde in die rede: “POLS, ja dit is maklik.”

Jannie skree: “AG NEE F#K! PAK UIT! PAK UIT! PAK UIT!”

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s