Ekke ken hom Die Bybel!

Oubaas:   Het jy haar lief, Jonas?

Jonas:   Oubaas vra nog.  Ekke soek hom sterrik.  Ekke wil hom lief.

Oubaas:   As mens wil trou moet mens iets weet van die Bybel, ken jy jou Bybel?

Jonas:   Auk, Oubaas ekke ken hom soos die bennekant van my hand.

Oubaas:   Nou vertel bietjie dat ek kan hoor.

Jonas:   Eendag daar was twee mense, Adam en Eve.  Hulle bly by die tyn.  Nou hulle mag eet van al die perretjies maar van die jam se perretjies hulle mag nie eet nie.  Toe die boomslang hy sê vir Eve: Auk, wat se nonsens jy praat, die jam perretjies is nou mooi gar en soet en too  much lekker.  Nou hulle gasteel die jam peretjies.  Auk, nou Adam hy sien  sy broek is weg en die nooi se rok is ok weg.  Shame, die nooi kry so  skaam,  hy kryp sommer weg en Adam hy gou-gou maak die kleer van troksvy se blaar maar nou moet hulle yt by die Radys se akker. Twee groot  engelsman staan by die hek met skerp asgaai.  Nou hulle sweet baie sos hulle loop en Eve sy loer so by die skouer oor, net so bietjies.  Sy word  sommer sout – die beeste het hom kant en klaar opgevvreet die volgende dag al.  Nou Adam, die arme baas, hy het ok nie nou vrou nie.  Hy loop nog so  toe vra die tsotsie ja? Wat jy gemaak? Hulle slat hom met die knopkierie  en gooi hom met die kleppe.  Gelokkig daar kom parmantig  Samertaan hy gery met sy doinkie. Sos hy gaan onder by die doringbos, sy  kroesies hak by die dorings en hy gehang daar 40 days en 40 nights tot  Delliah, ‘n nooi van die Tempentyne, sny sy kroesies af en hy val by die leeukuil in, maar die leeus vreet hom nie eers nie wat hy stenk  too much.  Nou hy gably daar tot Ruben wil hom verkoop aan die parasiete maar galokkig hy hardloop weg dat hy so bars tot hy kom by die groot  water.  Sommer so vennig hy plik die knopkierie eit by sy kombers en hy slaat en  hy slaat die water tot hy maak oop en wat gesien?  Big national road van  skoon teer en white stripes en yellow stripes, die lot.  Nou hy lop by die  national road met sy strykwa-os en perre tot hy kom halfpad. Sjoeps… die  water net gemak soos twaksak, dit lyk of dit gereent het 40 days en 40 nights.  Gelokkig, hy, die groot snoekvis, hy slek hom in. Nou hy gebly binnekant die ves se pens.  Oubaas, ekke gelieg nie vir jou nie, 40 days en 40 nights. Mar omdat hy stenk al weer too much en die ves hy kan nie toehou sy neus by die water nie, hy gaspoeg hom uit by die land van siermelk en putupap.

Oubaas sien ekke ken hom, die Bybel…

2 thoughts on “Ekke ken hom Die Bybel!

  1. Baie oulik geskryf Vonkie! Ek het nou lekker gelag. Kan eintlik hoor hoe se hy “die peretjies”! 🙂

    Mooi blog en hy lees maklik! Dankie vir my week se smiley.

Leave a Reply to Hannelie Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s