Die goeie, slegte en lelike! (Thanx A)

Goed : Jou vrou is swanger.
Sleg: Dis ‘n drieling.
Lelik : Jy het vyf jaar gelede ‘n vasektomie gehad.

Goed: Jou vrou praat nie met jou nie.
Sleg: Sy wil skei.
Lelik : Sy is ‘n prokureur.

Goed: Jou jongste seun raak uiteindelik volwasse.
Sleg: Hy is betrokke by jou buurvrou.
Lelik: Jy ook.

Goed: Jy en jou vrou besluit: geen meer kinders nie.
Sleg: Jou vrou kry nie haar Pille opgespoor nie.
Lelik : Jou 13-jarige dogtertjie het hulle geleen.

Goed: Jou oudste seun verstaan modes.
Sleg: Hy’s ‘n fopdosser.
Lelik: Hy lyk beter as jou vrou.

Goed: Jy vertel jou 10-jarige dogtertjie van die voëltjies en die bytjies.
Sleg: Sy val jou voortdurend in die rede.
Lelik: Met korreksies.

Goed: Jou seun gaan met iemand nuut uit.
Sleg: Dis ‘n ander man.
Lelik: Hy’s jou beste vriend.

Goed: Jou 15-jarige dogter het ‘n nuwe werk.
Sleg: As ‘n gesellin.
Lelik: Jou kollegas is haar beste klante.
Baie lelik: Sy maak meer geld as jy.

2 thoughts on “Die goeie, slegte en lelike! (Thanx A)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s