Wat is ‘n ma en ‘n pa? Deur die oog van ‘n kind.

Wat is ‘n Pa ?

Pa’s werk baie hart en het baie papier gelt. Pa’s hou baie van teevee kyk op Saterdag.

Pa’s wil slaap op Sondag. Pa’s maak braaivlys vir kos en is sterk en sê hille is die baas.

Pa’s het visstokke, grawe en baie anner goet in die graatsh en hille vee nie uit en stof af nie. Pa’s lees as hille kamer verlaat.

Pa’s hou van tannies wat nie gelt het vir kleere nie en wat net kostjums dra.

Pa’s gee hart pak as ma so sê. Pa’s gaan op vikansie en vat ma’s en kinners altyt saam. Hille krap hille gesigte skoon want dit wort vol hare as hule slaap.

Pa’s werk altyt as kinners iets wil doen, en het baie werk vir kinners. Ma’s het ook baie werk vir pa’s. Pa’s is kwaai maar hille is bang vir ma’s.

Wat is ‘n Ma ?

Maas is baje mooi. Hille kleer hille gesigte in. Maas lees vir mens stories.

Maas kan goet sien, as jy klaar gebat het sien hille dis nog vyl agter jou ore. As jy stout is sien hille deer ‘n mier en vra wat jy alweer doen. Hille maak groente vir kos en ons kry lekker poeding as ons allis opeet.

Maas moet baje slim wees, want ons jivrouens gee vir ons hyswerk dan doen ons maas dit.

Maas vat kinners skool toe en soen hille voor anner kinners en tanies. Maas is altyt laat en sê kiners moet gou maak.

As jy siek is pas Maas jou op.

Maas het baje gelt vir tamatiesous, pienatbater, seep en tannepasta, kofie en pap maar net biekie gelt vir swiets.

Maas sê altyt hille het nie gelt nie maar dan koop hille ‘n trolie vol goeters.

Maas hou van winkels waar mens net ‘n papierkie teken want dan hoef jy nie te petaal nie.

Maas sê altyt hille is vet as hille ou kleere aantrek, niewe kleere pas net reg en dan is hille maar.

Maas is baje virsigtig. Hille sê altyt pasop vir die karre en slyt al die dere. Hille is bang vir krieke, en jaag die hond van die bet af.

Maas is baje vliks. Hille praat lank op die foon, lees boek en kyk dys of de laaivs op tiewie en dan maak hille vinig kos voorlat Paas kom.

Maas gaan eendag hemil toe want hille bit baje en ken alis van Liewe Hiesis.

Ek is baje lief vir Maas.

5 thoughts on “Wat is ‘n ma en ‘n pa? Deur die oog van ‘n kind.

  1. Hi Vonkie, ek sal so nou-en-dan kom inloer en ook vir jou snaakse goed aanstuur – Sterkte, jy het nou al klaar meer comments as Bierpens 😉

  2. ai tog, kinders is tog so dierbaar, my 2 sal ek vir niks verrruil. ek dank die Vader vir my pragtige 2 dogters

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s