Vonkiedool’s aflaai blog!

Hier laai ek my humor af vir jou om te geniet!! Comment asseblief en dankie vir die besoek.

Oupa en Ouma!

Een dag sit oupa op die stoep en ouma is te doene in die huis, wanner ouma
van die kombuis af skree:

OUPA DAAR IS IETS FOUT MET DIE POEP HUIS, (in daardie tyd was dit mos die
buite toilet of long drop).

Oupa sê: DAAR IS NIKS FOUT MET DIE POEP HUIS NIE.

Ouma sê: DAAR IS, GAAN KYK.

Nou in daardie tyd was die man veral baie bang vir sy vrou gewees, so oupa
staan maar op en brom, brom al na die poep huis toe.

Hy kom daar aan en sê: OUMA DAAR IS NIKS FOUT MET DIE POEP HUIS NIE.

Ouma sê: DAAR IS, GAAN IN.

En oupa gaan toe maar in.

Toe hy binne is kyk hy rond maar sien niks verkeerd nie en sê: OUMA, EK IS
IN DIE POEP HUIS. DAAR IS NIKS VERKEERD NIE.

Ouma sê: DAAR IS, STEEK JOU KOP TUSSEN DIE PLANKE IN

Oupa sê: OUMA, EK GAAN NIE MY KOP TUSSEN DIE PLANKE IN STEEK NIE.

Dit is daardie tyd wat ouma haar stem redelik dik maak en sê: OUPA STEEK
NOU JOU KOP TUSSEN DIE PLANKE IN.

En arme oupa doen dit nou maar so. Nou is oupa se kop redelik in die long
drop in om te kyk wat fout is.

Oupa skree toe: OUMA DAAR IS NIKS FOUT MET DIE POEP HUIS NIE.

Ouma sê: TREK JOU KOP UIT.

En oupa trek toe sy kop uit maar toe hak sy baard in die gleuwe van die
gekraakte hout planke vas.

Hy gee so een verskrikte gilletjie: OUMA, OUMA KOM HELP, MY BAARD SIT VAS.

Waarop ouma antwoord:

DIS LEKKER FOKKEN SEER Nê!!!

July 4, 2008 Posted by vonkiedool | Humor | , | 3 Comments

The big Texan

The big Texan
>
>
>> A big Texan stopped at a local restaur ant followinga day roaming
>> around in Mexico. >>
>>
>>
>>
>> While sipping his tequila, he noticed a sizzling, scrumptious looking
>> platter being served at the next table. Not only did it look good,
>> the smell was wonderful.>>
>>
>>
>> He asked the waiter, ‘What is that you just served?’
>> The waiter replied, ‘Ah senor, you have excellent taste! Those
are
>> called Cojones de Toro, bull’s testicles from the bull fight this
>> morning.>>
>>
>> A delicacy!’
>>
>> The cowboy said, ‘What the heck, bring me an order.>
>>
>>
>> The waiter replied, ‘I am so sorry senor. There is only one
serving
>> per day because there is only one bull fight each morning. If you
>> come early and place your order, we will be sure to save you this
>> delicacy.>>
>>
>> The next morning, the cowboy returned, placed his order, and that
>> evening was served the one and only special delicacy of the day.
>> After a few bites, inspecting his platter, he called to the waiter
>> and said, ‘These are delicious, but they are much, much smaller
than
>> the ones I saw you serve yesterday.>>
>>
>> The waiter shrugged his shoulders and replied, ‘Si, Senor.
Sometimes
>> the bull wins.
>>
>>

July 4, 2008 Posted by vonkiedool | Humor | | No Comments

Get to Know each other first!

One morning they were lying by the pool when he got up off of his towel, climbed up to the
10 meter board and did a two and a half tuck, followed by three rotations in the pike position,

at which point he straightened out and cut the water like a knife.

After a few more demonstrations, he came back and lay down on the towel.

She said, “That was incredible!”

He said, “I used to be an Olympic diving champion. You see, I told you

we’d learn more about each other as we went along.”
So she got up, jumped in the pool, and started doing laps. After seventy-five laps

she climbed out of the pool, lay down on her towel, and was hardly out of breath.

He said, “That was incredible! Were you an Olympic endurance swimmer?”

“No,” she said, “I was a prostitute in Vereeniging, but I worked both sides of the Vaal Dam.”

July 3, 2008 Posted by vonkiedool | Humor | | 1 Comment

The Bathroom (Thanks M)

 In a Chicago hospital, a gentleman had made several attempts to get into
  the men’s restroom, but it had always been occupied.

 A nurse noticed his predicament.  Sir, she said ” You may use the ladies
  room if you promise not to  touch any of the buttons on the wall.”

 He did what he needed to, and as he sat there he noticed the buttons he  
  had promised not to touch.  Each button was identified by letters: WW,
    WA, PP, and a red one  labeled ATR.

 Who would know if he touched them? He couldn’t resist…

 He pushed WW. warm water was sprayed gently upon his bottom.

 What a nice feeling, he thought. Men restrooms don’t have nice things    
  like this.

 Anticipating greater pleasure, he pushed the WA button Warm air replaced
  the warm water, gently drying his underside.

 When this stopped, he pushed the PP button. A large powder puff caressed
  his bottom adding a fragile scent of spring flower to this unbelievable
    pleasure..  The ladies restroom was more than a restroom, it is
tender      loving pleasure.

 When the powder puff completed its pleasure, he couldn’t wait to push    
  the ATR button which he knew would be supreme ecstasy.

 Next thing he knew he opened his eyes, he was in a hospital bed, and a   
  nurse was looking down at him.

 ”What happened?” he exclaimed. “The last thing I remember was pushing    
  the ATR button.”

 ”The button ATR is an Automatic Tampon Remover. Your p* nis is under     
  your pillow.” Said the nurse.

     (MEN NEVER LISTEN)

 

July 3, 2008 Posted by vonkiedool | Humor | , | 1 Comment

Gauteng vir Dummies

Gauteng vir Dummies - die avonture van ‘n basterVrystater in en om Egoli.

 

- Koerantverkopertjies by robotte het nooit R 1.25 kleingeld nie, en ‘n
Beeld kos jou gevolglik R 5.00 en nie R  3.75 nie.

- Sommige Koerantverkopertjies het inderdaad kleingeld, maar kry dit nie in
die hande alvorens die robotlig vir jou groen word nie.

- Die mediese onkoste as gevolg van die aanranding deur die Isuzu-bestuurder
agter jou, verblind deur road rage, sal na alle waarskynlikheid meer wees as
die kleingeld waarvoor jy gewag het.

- Jou Beeld kos jou dus steeds R 5.00, maar jou neus is darem nie gebreek
nie, jy het nog al jou tande, en jou kar se gat het nie die afdruk van ‘n
Isuzu-bullbar nie…  Los die kleingeld!

- Sou jy ‘n Beeld koop, het jy nie tyd om dit te lees nie nie.  Het jy tyd,
kry jy nie een te koop nie.

- Die billboard-artikel, wat in die eerste plek jou aandag getrek het, sal
verseker nie op die voorblad van die Beeld wees, sodat jy dit nie in-die-ry kan
lees nie.

- Moenie ‘n Son by ‘n robot koop nie.  Op enige gegewe tyd sal Mnr en Mev Ds
van die NG Gemeente Waterkloof agter jou stilhou en dink jy’s ‘n pervert.
Organise met die Son-verkoper dat hy vir 50c vir jou bl 3 se tieties wys.
Sit jou donkerbril op, maak of jy dit nie sien nie, en laat val die 50c in
die pad voor jy ry. Kry hom die daaropvolgende week, selfde tyd, selfde
plek.

- As jy op ‘n Sondag Rapporte wil verkoop by die straathoek moet jy blank,
tandloos en maer wees, ‘n wolmus dra en na drank stink. (En ook nie
kleingeld hê nie.)

- Ek glo daar is geen verskil tussen kraanwater en gebottelde water nie.
Volgens die petroljoggies by Shell Midrand, is daar ook geen verskil tussen
Loodvry en LRP nie.  (Sorg gevolglik dat jy buite reikafstand van die
dieselpomp se pyp stilhou.  Ten minste by Shell Midrand, in elk
geval.)

- PS: Daar is geen verskil tussen McDonalds se take-away koffie en ‘n
urinemonster nie. Behalwe dat die urinemonster se koppie groter is.

- Daar is meer klerehangers in Gauteng te koop as klere.

- Wie de donder is Martin Pols (Mark Condor)?  Ek ken hom NIE al jare nie..

- Verwoerdburgstad = Centurion = Verwoerdburgstad.

- Jhb Internasionaal = Jan Smuts = Jan Smuts = Jan Smuts.

- Hi-Ace = Nekhare RYS.

- Enige plek in Sunnyside ruik op enige tyd van die dag na piepie.

- Fidelity Guards se transito-voertuie ry in konvooie van 10 met ‘n
gerattlede trigger-happy personeel van 200, met ‘n gesamentlike IK van 200
en meer skietgoed as die SAW destyds in Angola.

- Die swartmotor-konvooi wat jou teen 180 km/h met flitsende blou ligte op
die Ben Schoeman van die pad af druk, is verseker die Staatspresident.  Hy
ry kar want sy Adjunk en haar familie skuur gat met sy jet.

- Bin Laden is springlewendig, en verkoop vis & chips & all & all in ‘n
kafee in Mayfair.

- Netcare 911 se Subaru’s se noodligte en sirenes kan nie afskakel nie.
Nie eers deur Mcdonalds se drive-thru nie.

- NetCare 911 se telefoonnommer is nie 9-1-1 nie.

- Hoe de duiwel gaan Netcare 911 jou anyway op ‘n stretcher met ‘n Subaru by
die hospitaal kry?

- As jy vriendelik vir die ou tannie met die Cressida beduie om voor jou in
te ry by ‘n interseksie, sal die FHM-voorbladmodel in die SLK agter haar,
wat jy nie gesien het nie, dink jy’s ‘n padvark omdat jy nie vir haar kans
gee nie.

- Alle 4×4’s in Gauteng het ‘n geel vierkantige plakker op die neus, wat
verpligtend in Mosambiek is.  Sommiges was in Mosambiek.  Sommiges wil
Mosambiek toe gaan.  Meeste wonder waar Mosambiek is.

- Die Land-Rover handelaar in Sandton is adres is 25°58″46S, 28°7″51E.
Donder!!, het jy dit dan nie geweet nie?

- Ford het ‘n nuwe Ka kar.  Sê dit drie keer vinnig.  Verkieslik nie voor ‘n
Ka kar eienaar nie.

- ‘n Tata is ‘n Dacia met lelike mombakkies op, en staan meeste van die
tyd langs die pad met sy hazards aan..

- Jy kan naby die Hans Strijdom-aansluiting ‘n Porsche met enige kar wegry.
Linkerbaan 14km/h, middelbaan 17km/h en regterbaan 18 km/h.
Enige tyd van die dag.  Sorg net dat jy in die regterbaan is.

- Naby Midrand staan jy 07:00 in die oggend op die N1 stil en idle langs ‘n
bordjie wat sê ‘120′.  Voor jou staan ‘n E-klas AMG Merc, wat gegovern is
tot 250km/h en met 8 lugsakke, ABS, Stability Control en ‘n GPS met ‘n husky
vrouestem - ook en idle.  Agter jou sit ‘n Tata-eienaar benoud op sy selfoon
en hoop die verkeer beweeg nie gou nie.

- As jy in ‘n Touareg op die N1 ry, verander jy in Gniel de Villiers.

- ‘n BMW verander jou egter nie in ‘n d**s nie.  Jy is reeds een voor jy
inklim! As daar regtig nie hoop vir jou is nie, ry jy ‘n 530d.

- Die hoeveelheid BMW motorfietse in spitstydverkeer is omgekeer eweredig
aan die hoeveelheid wolke in die lug, en blitse op die horison.

- Jy is nie noodwendig ‘n Hell’s Angel as jy ‘n Harley ry nie. Jy kan ‘n
dokter, ‘n prokureur, of ‘n CA wees.  Jy kan selfs in jou suit ry, met jou
laptop vasgestrap op die agterseat. Moet dit net nie waag op die pad sonder
die RayBans op jou neus, die pispot op jou kop en die F-JOU-attitude nie.

- Moet op geen plek in jou neus krap nie.  Jy is op enige gegewe tyd op ten
minste 3 CCTV kameras, en moenie vergeet van NI se satteliet nie!!

- Hardegat Afrikaanse mense praat gebroke Engels met mekaar in swaar
Afrikaanse aksente.

- 1 x Tafel in ‘n top notch coffee-shop in Sandton. 1 x Man, 1 x vrou, 2 x
laptops, 3 x selfone, 4 x personal organisers.  Direkte real-time 3G
video-kontak met hoofkantoor in Londen, maar steeds geen waiter nie….

- Moenie jou regteroor met jou selfoon krap terwyl jy gaap nie. Die
Metropolisie gaan jou nie glo nie, vir jou vertel jy praat k@k en jou beboet
vir ‘operating a mobile phone in traffic’. Jy mag egter wel wettig ‘n
lipstiffie, Magnum roomys, Phillishave, sigaret, stout kind se oor of
DSTV-remote in een of meer hande hê terwyl jy bestuur.

- Jy sal nie sommer onder enige ‘n klip deesdae’n skerpioen kry nie, maar
kyk bietjie in jou truspieëltjie..

- LET WEL: Kyk mooi! Die anti-korrupsie tolvrye nommer op die Metropolisie
se patrollievoertuie kort ‘n nommer en is nie tolvry nie!!

- Moenie onder geen omstandighede vir die Metropolisielid in ‘n padblokkade
jou nuwe F*k*fpolisiekar CD wys nie.

- Al ry jy ‘n oranje kar met ‘n SABS-goedgekeurde Cheetah-gelogo’de
Vrystaatse nommerplaat, sal 3 straatsmouse steeds gelyk Blou Bul pette by
die robot van die Menlyn-sentrum aan jou probeer verkoop. Vir seker
onwettige immigrante, want hulle verstaan ook nie die woord ‘F*K*F’ nie.

July 1, 2008 Posted by vonkiedool | Humor | , | 5 Comments

Glimlag!

Aan alle gefrustreerde vroue:

Na ons grassnyer gebreek het en nie meer wou werk nie, het ek aanhoudend by my man geneul om dit te laat regmaak, maar om een of ander rede het die versoek nooit by hom ingesink nie. Ek dink toe aan ‘n oulike plan om my punt te maak. Toe my man daardie middag by die huis kom, kry hy my al sittende in die lang gras besig om die gras met ‘n naaldwerkskêrtjie af te knip. Hy het my so ‘n rukkie gestaan en kyk en is toe die huis in. Na ‘n paar minute
kom hy terug en gee my ‘n tandeborsel en sê dat as ek klaar is ek net sowel die oprit kan vee.

Die dokters sê hy sal leef maar dit sal ‘n lang tyd wees voor hy weer sal
glimlag…

————————————————————————

As hy maar geweet het

‘n Jongman, wat graag ‘n verjaardagpresent vir sy nooi wou koop, het sy suster saamgeneem, om hom te help om die regte persent te koop.

Sy kies toe ‘n paar handskoene wat hy vir sy meisie koop.
Die suster koop toe vir haarself ‘n paar broekies.

Die meisie in die winkel maak toe ‘n foutjie. Sy ruil die twee pakkies per abuis om. Die meisie kry toe die handskoene, en die arme ou, kry die broekies wat hy gaan pos met die briefie wat as volg lees.

Liefste Gertruitjie,

Ek stuur vir jou die brief en die persentjie, om jou te wys dat ek nie jou verjaarsdag vergeet het nie. Ek het gedink jy sal daarvan hou, want ek het gesien jy trek nooit sulke goed aan as ons uitgaan nie, en dit is nou koud in die aande.

Ek het die dame in die winkel dit laat aanpas, en sy lyk baie mooi daarmee. Sy het my ‘n paar gewys wat sy al twee jaar dra en dit makeer nog steeds niks. Ek wou eers die langes koop, maar my suster sê die kortes is beter, want dit is makliker om ‘n vinger in te kry. EK wens ek kon dit die eerste keer vir jou aantrek.

Truitjie, die meisie in die winkel sê, as jy dit uittrek, moet jy altyd bietjie daarin blaas, want dit sal ‘n bietjie klam wees van die sweet, en dit mag later onaangenaam ruik. Sy sê, sy gooi altyd bietjie lyfpoeier in hare wanneer sy dit uittrek.

Ek hoop jy sal daarvan hou.

Met Liefde. Fanie.

June 30, 2008 Posted by vonkiedool | Humor | | 3 Comments

Dit kan erger wees

‘n Pa loop verby sy seun se kamer en tot sy stomme verbasing sien hy die bed is netjies opgemaak en die kamer is aan die kant.

Toe sien hy ‘n koevert op die kussing.

Dis gerig aan “Pa”.
Met beklemming om sy hart tel hy dit op, skeur dit oop en lees die briefie :
“Liewe Pa, dis met groot spyt en verdriet dat ek vir jou skryf.
Ek moes wegloop saam met my nuwe meisie omdat ek nie met jou en Ma wou rusie maak nie.
“Ek en Santie het ware passie ontdek. Sy is so oulik.
Ek weet julle keur haar nie goed nie, omdat daar so baie ringe deur haar lippe, neus en ander plekke is,
En sy vyf jaar ouer as ek is.
Maar is nie net passie nie, Pa. Sy is swanger.
“Santie sê ons sal baie gelukkig wees.
Sy het ‘n woonwa wat iewers in ‘n bos staan en daar is ‘n hele hoop vuurmaakhout vir die winter.

Ons wil sommer nog baie kinders hê.
Santie het my ook geleer dat dagga nie net sleg is nie.
Ons gaan sommer self ‘n bietjie daarvan in die bos kweek en dit aan die ander
Mense in die kommune verkoop.
Dan kan ons met daardie geld ander, duurder drugs soos COKE koop.

“Intussen hoop en bid ons dat die wetenskap ‘n kuur vir VIGS vind sodat
Santie gesond raak. Sy verdien dit !!!!!!!!
Moenie bekommerd wees nie, Pa.
Ek is darem al Vyftien en kan na myself kyk.
Ontspan, en geniet die kleinkinders wat nog kom.
“Met liefde
“Jou seun

“Johan

NS  !!!       Pa, niks hiervan is waar nie!!!! Ek is by Jannie.
Ek wou Pa maar net daaraan herinner daar is baie erger dinge in die lewe
As ‘n swak rapport.
Bel wanneer dit veilig is om huis toe te kom !!!!!”

 

June 28, 2008 Posted by vonkiedool | Humor | , | 2 Comments

Hot Wax is not your friend”


Hoekom is dit dat ons skoner geslag altyd val vir leë beloftes? Veral wat die verwyder van ongewenste liggaamshare aanbetref? Het ons nie al ons les geleer met die Epilady, Nair en allerhande stickers en skeermesse nie? En elke keer glo ons die beloftes dat die hare óf stadiger óf nooit weer gaan terug groei nie.

My aand was doodgewoon. By die huis gekom, kos gemaak, kinders gebad en in die bed gesit en manlief voor die TV gelos om sy stoei in vrede te kyk. Besluit toe dat ek die oorlog teen ongewenste hare nou moet aanpak anders lyk ek soos ‘n bosbobejaan en kan ek nie die naweek swem nie.

Gryp toe die boks “koue waks” en pluk hom oop. Hoe moeilik kan dit nou wees? Geen waks wat eers gesmelt moet word nie, dis twee strokies met waks in die middel - amper soos ‘n toebroodjie, wat jy dan warm vryf, oop trek en teen jou liggaam plak. Daarna trek jy strokie vinnig af (en skree natuurlik soos ‘n vlakvark) “no mess, no fuss”. Ek glo ek verstaan die instruksies en dit is mos darem deur ‘n vrou uitgevind en baaaiiiieee ander vrouens gebruik dit op ‘n daaglikse basis, so ek sal dit sommer tjop tjop onder die knie kry.

Ek vryf die strokie tussen my hande, maar kan die ding nie warm genoeg kry nie. Hoe nou gemaak? Kan hom nie in die toaster sit nie, dit sal net marakkas maak en die haartang gaan nie lekker werk nie. Natuurlik! Die haardroër! Blaas toe die waks tot ek voel hoe dit sag en speelbaar raak. Dink toe sommer aan ander dinge wat ook sag en speelbaar is… Raait, daar is my cold wax toe hot wax. Ek trek die een strokie af, plak die slymerige storie op my been, knyp die een oog toe, byt op my tande en tjjjjj trek hom af. Kon erger gewees het. Ek is trots op myself dat ek so oulik is en sien sommer hoe glad my bene en die res die naweek gaan wees. Manlief is juis so liefdevol as ek mooi glad is. Ek het die prosedure nou mooi onder die knie en vorder fluks.

Nou kom die moeilike deel. Soos ons ouer word kry ons mos pakkasie. Ja man, dis nou die spaarwiel om die heupe en maag, die paksak op die boude en die res wat dril soos rofies in die army, jy verstaan? Maak toe die spiëel staan op die toilet, staan in my Eva’s gewaad voor die spiëel en lig my voet teen die bad sodat ek mooi kan sien en mooi kan bykom. Plak die strokie van Paragwaai al die pad tot by Holland , al op die bikini lyn (nie dat ek ooit dood in ‘n bikini gesien sal word nie). Ek het besef dat hierdie deel van die operasie seer gaan wees en het die waks nie so warm gemaak soos die ander nie. Ek wil tog nie in die hospitaal beland met 3de graadse brandwonde aan my hoo-ha nie! Wat sal die mense sê en hoe kyk ek die dominee daarna in die oë. Ek staal myself, vat die strokie styf vas en ruk.

Ek sien sterretjies en wonder of ek moet lag of huil. Hel, maar dis seer! Kyk af en ja, sowaar, ek het die strokie net halfpad afgetrek. Daar sit die res dan nog. Hou aan die wasbak vas en PLUK!!!! Ek doen die hoender dans, die nou dieselfde arm geflap wat ons doen as ons onder die arms geskeer het en ons spuit per abuis Mum 21 aan. Rooi in die gesig en met my asem wat jaag bestudeer ek die waks strokie om te sien of ek darem al die hare gekry het. Groot is my skok. Die strokie is LEEG! Geen hare, geen waks! Nou waar de hel is die waks! Ek buig vorentoe en lyk soos ‘n volstruis wat sy kop in die sand wil steek, loer oor die spaarwiel en wraggies, daar sit die hare steeds, dis nou die hare wat veronderstel is om op die waks strokie te sit. Ek voel versigtig daaaaaaar onder en sug swaar, want daar, op my mees privaatste plekkie, waar ek nie mooi kan bykom nie, daar sit die waks. Sonder om te dink haal ek my voet van die bad se kant af en stamp hom hard op die vloer terwyl ek vloek soos ‘n matroos. Ek sluk halfpad deur my rympie amper my tong in toe my hoo-ha en wangetjies mekaar omhels. Jip, daar staan ek toe, toegeplak van Paragwaai al die pad tot in Holland en my hart klop in my groottone. Hoe nou gemaak? Ek loop soos ‘n Pikkewyn op en af voor die wasbak terwyl my maag draai en ek hard bid dat my maag nie nou ‘n illegal occupant moet evict nie, want ander sal die kompressie waarlik my kop laat bars. Dink Tess, dink! Ek kry ‘n blink plan, gryp die haardroër en begin blaas. My oë traan van die blow wave, maar heel laas, die waks wil niks weet van smelt nie. Miskien moes ek langer uitgehou het, maar ‘n mens kan ook net soveel warm wind DAAR hanteer. Ok, wat volgende? Miskien warm water? Ek probeer eers warm water met die stort kop (waarmee jy jou hare in die bad was) op die waks spuit, maar dit werk nie lekker nie. Tap toe maar die bad vol warm water en kry myself baie jammer omdat nie eers die gevangenis op Robin Eiland so gemartel is nie.

Wel, die enigste ding erger as jou privates wat mekaar omhels, is jou privates wat vas aan mekaar geplak is en dan nog aan die bodem van die bad vassit terwyl jy so rooi soos ‘n kreef verkleur en jou brein vir jou bly skree “STAAN OP, IDIOOT, STAAN OP, EK IS BESIG OM TE KOOK”. Ek leer toe op die harde manier dat warm water nie “koue waks” smelt nie. Back to square 1. Ek loer om die badkamer deur (wil nie hê manlief moet my so sien nie) en waggel dan kamer toe waar ek my selfoon gryp en terug badkamer toe waggel.

Raait, wie bel ek nou? My ma het in haar lewe nog nooit eers van waks gehoor nie. Die dra dan steeds doekies, al is tampons al jare op die mark. Anyway, wie? My skoonma! Natuurlik! Sy doen mos altyd hierdie weird en wonderful goed en ken al die boererate onder die son. Skoonpa antwoord en ek praat hom sommer dood. Ja, skoonma is daar en dan hoor ek haar stem. Ek wil sommer huil van blydskap. Sy sal kan help. Ek hakkel so effe, maar vertel haar van my dilema. Stilte….. steeds stilte. Ek begin net wonder of my foon sein verloor het toe ek haar hoor lag. Sy lag so dat sy nie met my kan praat nie. Eers lag ek saam, dan raak ek vies. Sy hou op lag, maar ek kan aan haar stem hoor dat sy nog nie klaar is nie. Wat sê die boks? wil sy weet. Wat sê die boks? Seker nie dat jy dom genoeg moet wees om jouself weer in ‘n virgin te verander nie. Skoon ontstoke gryp ek die boks terwyl skoonma weer aan die ander kant proes. Skoonma ek soen jou sommer. Daar, binne die boks is ‘n botteltjie seep om die “ekstra waks” mee te verwyder. Ek wil sommer my eie gaai skop dat ek nie eerste in die boks gekyk het voordat ek skoonma gebel het nie, want nou gaan die hele familie weer die storie van Tess se toegeplakte hoo-ha hoor en sal ek seker nooit die einde daarvan hoor nie . Ek druk die foon dood met haar gelag in my ore, gryp die bottel en smeer liberaal van die “seep” aan. My oë traan, my neus loop, my ore is toegeslaan en my hoo-ha is dood, letterlik, geen gevoel nie, maar DIT WERK!!!

Ek laat nie op my wag nie en skrop asof my lewe daarvan afhang. Mind you, my lewe hang daarvan af. My bene voel soos jellie, my hart klop asof ek sopas ‘n maraton gehardloop het. Klaar, maar agge nee, die hare is steeds daar….. Flippen hel!!! Dis nou genoeg. Bogger dit. Ek gryp die skeermes en skeer dat jy net hare sien waai. Hoop nie ek skeer myself raak nie, want op hierdie stadium is my hoo-ha en omliggende dele so dood dat ek my eie been sal afsny sonder om dit te voel.

Wel, mense, nooit weer probeer ek waks nie en ek beveel julle sterk aan om behoorlik daaroor te besin voor julle begin.

Nou wonder ek, sal ek volgende week probeer om sonstrepies in my hare te sit? I THINK NOT!

June 27, 2008 Posted by vonkiedool | Humor, Lewensfilosofie | , , | 1 Comment

Actual call centre conversations !!!!!

Customer:     ‘I’ve been ringing 0800 2100 for two days and can’t get through to enquiries, can you help?’.
Operator:     ‘Where did you get that number from, sir?’.
Customer:     ‘It was on the door to the Travel Centre’.
Operator:     ‘Sir, they are our opening hours’.

—————————————————————————————————————–

Samsung Electronics

Caller:          ’Can you give me the telephone number for Jack?’
Operator:     ‘I’m sorry, sir, I don’t understand who you are talking about’.
Caller:          ’On page 1, section 5, of the user guide it clearly states that I need to unplug the fax machine from the AC  wall socket and telephone Jack before cleaning. Now, can you give me the number for Jack?’
Operator:      ’I think you mean the telephone point on the wall’.

———————————————————————-

RAC Motoring Services

Caller:          ’Does your European Breakdown Policy cover me when I am travelling in Australia ?’

Operator:      ’ Doesn’t the product name give you a clue?’

———————————————————————-
Caller (enquiring about legal requirements while travelling in France ):
‘If I register my car in France , do I have to change the steering wheel to the other side of the car?’

———————————————————————-

Directory Enquiries

Caller:               ‘I’d like the number of the Argoed Fish Bar in Cardiff please’.
Operator:          ’I'm sorry, there’s no listing. Is the spelling correct?’
Caller:               ‘Well, it used to be called the Bargoed Fish Bar but the ‘B’ fell off’.

———————————————————————-

Then there was the caller who asked for a knitwear company in Woven.
Operator:        ’Woven? Are you sure?’
Caller:             ‘Yes. That’s what it says on the label; Woven in Scotland
‘.
———————————————————————-

On another occasion, a man making heavy breathing sounds from a phone box told a worried operator:

‘I haven’t got a pen, so I’m steaming up the window to write the number on’.

———————————————————————-

Tech Support:      ’I need you to right-click on the Open Desktop’.
Customer:             ‘OK’.
Tech Support:      ’Did you get a pop-up menu?’.
Customer:             ‘No’.
Tech Support:      ’OK. Right-Click again. Do you see a pop-up menu?’
Customer:             ‘No’.
Tech Support:      ’OK, sir. Can you tell me what you have done up until this point?’.
Customer:            ’Sure. You told me to write ‘click’ and I wrote ‘click”.

———————————————————————-

Tech Support:          ’OK. In the bottom left hand side of the screen, can you see the ‘OK’ button displayed?’
Customer:                 ‘Wow. How can you see my screen from there?’

———————————————————————-

Caller:  ’I deleted a file from my PC last week and I have just realised that I need it. If I turn my system clock back two weeks will I have my file back again?’.

———————————————————————-
——————————————-
There’s always one. This has got to be one of the funniest things in a long time. I think this guy should have been promoted, not fired. This is a true story from the Word Perfect Helpline, which was transcribed from a recording monitoring the customer care department. Needless to say the Help Desk employee was fired; however, he/she is currently suing the Word Perfect organization for ‘Termination without Cause’.
Actual dialogue of a former WordPerfect Customer Support employee. (Now I know why they record these conversations!):

Operator:         ‘Ridge Hall, computer assistance; may I help you?’
Caller:              ’Yes, well, I’m having trouble with WordPerfect.’
Operator:         ‘What sort of trouble??’
Caller:              ’Well, I was just typing along, and all of a sudden the words went away.’
Operator:         ‘Went away?’
Caller:              ’They disappeared.’
Operator:         ‘Hmm So what does your screen look like now?’
Caller:              ’Nothing.’
Operator:         ‘Nothing??’
Caller:              ’It’s blank; it won’t accept anything when I type.’
Operator:         ‘Are you still in WordPerfect, or did you get out??’
Caller:              ’How do I tell?’
Operator:         ‘Can you see the C: prompt on the screen??’
Caller:              ’What’s a sea-prompt?’
Operator:         ‘Never mind, can you move your cursor around the screen?’
Caller:              ’There isn’t any cursor: I told you, it won’t accept anything I type.’
Operator:         ‘Does your monitor have a power indicator??’
Caller:              ’What’s a monitor?’
Operator:         ‘It’s the thing with the screen on it that looks like a TV. Does it have a little light that tells you when it’s on??’
Caller:               ‘I don’t know.’
Operator:          ’Well, then look on the back of the monitor and find where the power cord goes into it. Can you see that??’
Caller:              ’Yes, I think so.’
Operator:         ‘Great. Follow the cord to the plug, and tell me if it’s plugged into the wall.
Caller:              ’Yes, it is.’
Operator:         ‘When you were behind the monitor, did you notice that there were two cables plugged into the back of it, not just one??’
Caller:               ‘No.’
Operator:          ’Well, there are. I need you to look back there again and find the other cable.’
Caller:               ‘Okay, here it is.’
Operator:          ’Follow it for me, and tell me if it’s plugged securely into the back of your computer.’
Caller:               ‘I can’t reach.’
Operator:          ’Uh huh. Well, can you see if it is??’
Caller:               ‘No.’
Operator:          ’Even if you maybe put your knee on something and lean way over??’
Caller:               ‘Oh, it’s not because I don’t have the right angle - it’s because it’s dark.’
Operator:          ’Dark??’
Caller:               ‘Yes - the office light is off, and the only light I have is coming in from the window.
‘ Operator: ‘Well, turn on the office light then.’
Caller:               ‘I can’t.’
Operator:          ’No? Why not??’
Caller:               ‘Because there’s a power failure.’
Operator:  ’A power……… A power failure? Aha, Okay, we’ve got it licked now.
Do you still have the boxes and manuals and packing stuff your computer came in??’
Caller:               ‘Well, yes, I keep them in the closet.’
Operator:           ‘Good. Go get them, and unplug your system and pack it up just like it was when you got it. Then take it back to the store you bought it from.’
Caller:                ’Really? Is it that bad?’
Operator:            ’Yes, I’m afraid it is.’
Caller:                 ‘Well, all right then, I suppose. What do I tell them??’
Operator:            ’Tell them you’re too 
stupid to own a computer!!!!!’

 

 

 

June 26, 2008 Posted by vonkiedool | Humor | | 4 Comments

IRISH PROSTITUTE

An Irish daughter had not been home for over 5 years. Upon her return, her Father cussed her.

“Where have ye been all this time? Why did ye not write to us, not even a line? Why didn’t ye call? Can ye not understand what ye put yer old Mother thru?”
The girl, crying, replied, “Sniff, sniff….Dad….I became a prostitute…”

“Ye what!!? Out of here, ye shameless harlot! Sinner! You’re a disgrace to this Catholic family.”

“OK, Dad– as ye wish. I just came back to give mum this luxurious fur coat, title deed to a ten bedroom mansion plus a £5 million savings certificate. For me little brother, this gold Rolex. And for ye daddy, the sparkling new Mercedes limited edition convertible that’s parked outside plus a membership to the country
club…………………… (takes a breath)…………. And an invitation for ye all to spend New Years Eve on board my new yacht in the Riviera and… …”

“Now what was it ye said ye had become?” says Dad.

Girl, crying again, “Sniff, sniff….a prostitute Daddy! Sniff, sniff.”

“Oh! Ye scared me half to death, girl! I thought ye said a Protestant. Come here and give yer old Dad a hug.”

June 24, 2008 Posted by vonkiedool | Humor | , | 2 Comments