Dankie aan een en almal wat my blog besoek het tot dusver! Ek hoop ek het darem hier en daar ‘n glimlag op julle gesigte gesit! Ek gaan nie so aktief wees die jaar nie maar kom loer maar gerus! Weer eens dankie!
Thanks to all and everyone who visited my blog! I hope that you had a good chuckle! I will not be as active this year but please feel free to come and visit from time to time! Again, thanks!
January 16, 2009
Posted by
vonkiedool |
Uncategorized |
|
4 Comments
Vader Krismis
Posbus 1
Noordpool
Liewe Vader Krismis
U sal seker verbaas wees om ‘n brief van my te ontvang op die 26ste Desember. Dit is nie dat ek vroeg skryf vir die volgende jaar se presente nie, maar om ‘n paar dinge op te klaar oor dinge wat gisteraand en vroeër in die jaar gebeur het.
Ek het vir jou geskryf en gevra vir ‘n fiets, elektriese trein, rolskaatse en ‘n rugby trui.
Ek het die hele jaar baie hard gestudeer. Ek was nie net eerte in my klas nie, maar het ook die beste punte in die skool behaal. Ek lieg nie vir jou nie. Daar was niemand in ons buurt wat hul beter gedra het as ek nie. Met my ouers, my broers en susters, my vriende en ons bure en hulle kinders. Ek het takies vir almal verrig. Ek het selfs ou tannies oor die straat gehelp. Daar was niks te veel wat ek vir die gemeenskap sou doen nie.
Wat de fok het jou besiel om vir my ‘n eenvoudige fokken fluitjie, ‘n yo-yo en ‘n paar vaal sokkies te los, na my mooi briefie aan jou.
Wat de bliksem het jy gedink, jou vet vark, dat jy my vir ‘n bobbejaan gevat het vir die hele fokken jaar om die bogenoemde kak onder die boom te los. Asof jy my nie genoeg rondgefok het nie, los jy vir daai klein kak oorkant die straat soveel presente dat hy skaars in sy fokken huis kan inkom.
Laat ek jou nou waarsku, moenie volgende jaar probeer om met jou vet gat in ons skoorsteen af te klim nie. Ek sal jou opfok. Ek sal jou fokken bokke met my pa se rollie in hulle moer skiet sodat jy moet terugloop na die noord fokken pool, soos wat ek nou moet doen aangesien ek nie ‘n fokken ryding het nie.
Fok jou Vader Krismis. Volgende jaar sal jy uitvind wat se kak ek kan wees.
Liefde groete,
Klein Sammy Cohen (gebore Venter)
Roosstraat 1
Roos Vallei
Rosenville
October 12, 2008
Posted by
vonkiedool |
Uncategorized |
|
1 Comment
A man came home from work and found his three children outside,
still in their pajamas, playing in the mud, with empty food boxes and wrappers strewn all around the front yard.
The door of his wife’s car was open, as was the front door to the house and there was no sign of the dog.
Proceeding into the entry, he found an even bigger mess.
A lamp had been knocked over, and the throw rug was wadded
against one wall. In the front room the TV was loudly blaring
a cartoon channel, and the family room was strewn with toys
and various items of clothing. In the kitchen, dishes filled the
sink, breakfast food was spilled on the counter, the fridge door
was open wide, dog food was spilled on the floor, a broken glass
lay under the table, and a small pile of sand was spread by the back door.
He quickly headed up the stairs, stepping over toys and more piles of clothes, looking for his wife. He was worried she may be ill, or that something serious had happened. He was met with a small trickle of water as it made its way out the bath room door. As he peered inside he found wet towels, scummy soap and more toys strewn over the floor. Miles of toilet paper lay in a heap and toothpaste had been smeared over the mirror and walls.
As he rushed to the bedroom, he found his wife still curled up
in the bed in her pajamas, reading a novel. She looked up at him,
smiled, and asked how his day went.
He looked at her bewildered and asked, “What happened here today?”
She again smiled and answered, “You know every day when you come home from work and you ask me what in the world did I do all day?”
“Yes,” was his incredulous reply.
She answered, “Well, today I didn’t do it.”
October 12, 2008
Posted by
vonkiedool |
Uncategorized |
|
No Comments Yet
Liewe Pa en Ma
Dit voel glad nie soos ‘n week wat julle al weg is nie, want ek en Jannie geniet ons baie.
Ek het eintlik vir Pa baie slegte nuus. Ou Anna wat in die huis sou ingeslaap het terwyl Pa hulle oorsee is, se Tannie is dood en ek het toe maar vir haar gesê sy kan die hele tyd wat pa-hulle oorsee is by haar familie in Soweto kuier. Dalk het Pa haar tannie geken en is ek nou die een wat die slegte nuus moet oordra. Pa en Ma moet nou nie oor ons worry nie want ons is OK. Ek het pa se nuwe suit vir haar man geleen vir die begrafenis, pa gee mos nie om nie.
Ek het Pa se kruisboog uitgehaal so ons kan onssself verdedig. Jis maar die ding skiet hê? Ons het cowboys en kroeks gespeel toe skiet ek na daai ou bank van ma wat oumagrootjie nog vir haar gegee het. Die pyl gaan deur hom.
Jannie het nogal baie bloed in hom, ons het per ongeluk swembadsuur op die eetkamer stoelle laat kom toe ons die houer laat omval het nadat ons daarvan op die bloedkolle gegooi het. Daai kolle sit nog, maar nie meer so erg nie.
Die dokter wat vir Jannie steke in sy boud ingesit het, het gesê ons moet dit liewers nie meer doen nie. Ek het toe maar die bank vir die mense gegee wat die vuilgoed wegry want ons moes hom stukkend sny om die pyl uit te kry. Gelukkig was dit die oue wat ma altyd sê kom van Napoleon se tyd af. Ek het my per ongeluk raakgesny en toe mos ek ook ‘n paar steke kry. Die dokter sê pa gaan ons moer, ek weet pa sal nie want ons kyk mooi na ons goed né pa?
Pa, ek het toe daardie stellasie wat aan die dak van die garage hang wat pa altyd bang was val op die kar, vir pa afgehaal. Ek weet pa dink nou dit het bo op die Ferrari geval, maar dit het nie, want ek het gedink dit sou ‘n helse skade wees en toe trek ek en Jannie hom eers uit. Ongelukkig het die rak toe geval, maar net op die vloer en van die blikke verf het toe uitgespat en geloop. Van dit het teen ma se nuwe BMW gespat maar ons het dit dadelik met paintremover afgehaal. Ek weet nie hoekom nie maar dit het meer verf afgehaal as wat gespat het. Ek het pa se kar weer ingetrek, maar die vloer was toe baie glad van die verf en toe wil hy nie gou genoeg stop nie en nou staan ‘n gedeelte van sy bonnet in die kombuis waar die stoof gestaan het. Die stoof is nou naby die yskaste waaroor ma dalk bly gaan wees. Want sy sê mos altyd sy loop haar dood tussen die stoof en die yskas. Die kar se boot lyk nog mooi.
Die stoof het ons aan vergeet op high en toe brand daai nuwe AMC pot so aan dat ek dit saam met die bank weggegooi het. Ons het gister vir ons lekker vleis in die kaggel gebraai want dit het gereent buite en die hout was ook alles nat. Jis, het pa geweet petrol ontplof as jy ‘n blik vol oor die hout gooi. Pa s’n het nog nooit ontplof nie maar Jannie sê hy dink pa gooi diesel oor. Shame, die hond en ma se persiese kathet groot geskrik en die hele big screen TV omgehardloop. Hulle mae het sleg gespuitpoep. Ek dink dit was van die skrik, dit stink so effens in die studeerkamer. Die hond se maag het sleg gegaan op pa se stoel, die leer een in die studeerkamer.
Daai noodhulp lesse het nogal goed te pas gekom want ek het hulle dadelik in die Jacuzzi gegooi om die vlamme dood te maak. Ek dink hulle hou meer daarvan in die hitte noudat hulle nie meer hare het nie.
Pa moenie worry oordat die borrels nie meer uitkom in die Jacuzzi nie ons het van daai verf wat op die garagevloer geval het daar geverf en die gaatjies is bietjie gestop. Ma het altyd gesê sy hou daarvan as die ding blou was. Oordat ons big screen gebreek het en ons nie kanTV kyk nie, slaap ons nou sommer in julle kamer en kyk daar TV.
Die kaggel lyk nou kaal oor die Persiese mat nie meer daar is nie. Pa en Ma moet julle nou oor niks bekommer nie. Ek het die versekering gebel en hulle het al kom kyk na dit wat gebeur het. Hulle sal seker binnekort kom regmaak omdat pa dit gereeld betaal het. Die ou wat hier was het gepraat van repireer oor nodige voorsorg wat pa getref het. Ek dink nie die ou wat hier was van die versekering kan spel nie want in die brief staan repudieer weens nodige voorsorg.
Nou ja, ek is moeg geskryf en ons wil nog gaan kyk of ons nie die molle wat besig is in die tuin kan uitrook nie. Wagter het die oom wat die water en ligte lees sleg gebyt. Hy het uit die jaart gekom want Jannie het met die grassnyer deur die elektriese hek gery. Die sprinklers werk nie meer so lekker nie, hy het dit afgesny. Dit spuit nou regop in die lug, nou is dit eers mooi. Die dokter dink nie die oom is te sleg gebyt nie. Die steke en inspuitings was maar net R4 500. Hy het iets gepraat van pa sue dat pa geen klere aan jou gat het nie maar ek dink hys deurmekaar. Dit is seker familie van hom, tannie Sue, soos pa se sussie, ek verstaan nie waarom hy kwaad is nie.
Ons het die swembad leeggetap en nou skaats ons lekker in die leë swembad. Daai pomp by die swembad het sulke rook gemaak en nou werk hy nie meer nie. Ma weet daai skildery by die familiekamer, van die ou met die lap om sy kop, van Gog of ietsie. Jannie het dit bietjie meer kleur gegee. Hy het die lap weg geverf en ‘n oor opgeteken, lyk nou sommer stukke beter. Hyt gesê hy gaan die een in die studeerkamer, laaste nagmaal of what ever ook bietjie renovate nadat hy daai Monalisa in die voorportaal blond gemaak het. Ek het regtig nie geweet Jannie kan so mooi teken nie. Julle kan regtig trots wees op hom, eks bly my boetie is so slim. Al het hy die dvd player laat val het en die ding nou nie meer werk nie.
Julle moet nou glad nie worry nie. Geniet die 5 weke wat julle nog oorsee is en ek skryf volgende week weer. Ek kannie bel nie Jannie het die selfoon per ongeluk in die toilet laat val, hy vang niks op nie.
Liefde
Pietie
October 6, 2008
Posted by
vonkiedool |
Uncategorized |
|
1 Comment
F irst of all, you’ll need ingredients
- 12 cases of beer (Black Label)
- 9 bottles of Klippies
- 4 2lt Cokes (for mix)
- 4 2lt Coke Lights (for the tjerries and vet Gert)
- 1 bottle of Sourz (for the tjerries and your wife’s moffie cousin [there is always a moffie cousin])
- 3 5lt Late Harvest papsakke (for the tjerries)
- 1 Springbok (they’re useless anyway)
- 5 meters of Kaas Wors (from Edleen Slaghuis)
- 5kg tjops (from Edleen Slaghuis)
- 5kg T-bone (from Pick ‘n Pay)
- At least 5 tjerries (to stand in the kitchen and make salad and prepare the buns and all that kak)
- 1 Half gallon drum braai
- 10 bags of Charka
- 4 boxes of Blitz
- January 2001 – August 2001’s “Boxburg Expresses “
- 1 hose pipe
- 1 bucket
Note: If you need more meat, check in my pants.
Saturday:
05:00: Throw 2 bags of charka, January through March’s Expresses and a half a box of Blitz in the drum, and light the mofo – for a good solid braai foundation..
05:35: Open 1 bottle of Klippies and one 2lt Coke.
06:15: Mutter to yourself that you’re sure they’re making the Klippies bottles smaller these days, and crack open a beer.
06:20: Go check that no one stole the meat from under your carport during the night.
06:30: Beer
06:35: Beer
06:45: Sms your mates to tell them “Today’s going to be a fo$%en jol china!!”
06:55: Explain to your mom that you accidentally sms’ed her and that you would never swear at her.
07:00: Beer
07:20: Microwave some of last night’s Mac n Cheese for breakfast.
08:00: Wake up your goose so that she can go spinning.
08:30: Walk around the house (and yard) naked while you’re goose is at spinning class, making sure that everything is going good. – Check on the fire.
08:45: Gooi in another bag of Charka and the rest of the first box of Blitz.
09:15: Explain to your goose that the reason you’re walking around naked is to get rid of your snoring problem – You read this in Men’s Health
10:00: Give her money to go buy buns and stuff for the slaai.
10:15: Stop arguing and give her more money to get her hair done.
10:20: Give her your credit card.
10:30: Sit down to watch some tv and have a few beers.
11:30: Wonder where the first case of beer went, take one from the second case.
12:30: Look at your 7 cases of beer and decide that it should still be enough for the guys.
12:55: Tell your goose that you only had 1 or 2 beers and that she shouldn’t moan so much.
13:00: Vet Gert and his goose arrive – open 2nd bottle of Klippies and the Coke light, and open 1 papsak for his wife.
13:45: Feel a slight buzz.
14:30: Look at the 3rd bottle of Klippies and squint.
14:45: Feel buzzed more.
15:00: By this time should be everyone there.
15:15: Charka another bag of throw on the braai and open a beer.
15:30: Kak praat and beer
15:45: Ask the tjerries if the ready is buns and the buttered is slaai.
16:00: Klippies praat and kak
16:30: Arm wrestling competitions with moffie the cousin
16:50: Say to everyone that you win him let.
16:55: Suck petrol out of Vet Car’s Gert to just in case..
17:15: Give the Springbok a USN endorsement and let him go (Tee hee).
17:30: Meat the rest of the braai on the put and beer another have.
18:00: The more needs to fire burn, get the petrol.
18:45: ARWYP Medical Centre – Burn grade 1st wounds.
19:30: House at back – Gert thank for beer open another braaing and the 6th bottle of Klippies.
20:30: Open Sourz bottle of 8th and hand Klippies out shooters of.
21:00: Tell love that you everyone them, especially Gert Vet Wife and your Vet Wife.
21:30: Finish the last beer of Klippies and case of bottle.
22:15: ARWYP Cedical Mentre – Stomach Pump
Sunday:
03:45: Eat.
June 5, 2008
Posted by
vonkiedool |
Uncategorized |
braai, Humor |
4 Comments
Welkom by my Blog. Hierdie Blog gaan basically oor die “aflaai” effek. So alles wat jou pla en jy voel jy wil dit iewers aflaai…………… hier’s die plek!!!!!
Dan soek ek ook die aflaai van humor, grappe, oulike segoed ens…….
Met dank.
Hoop julle geniet dit!!!!
April 15, 2008
Posted by
vonkiedool |
Uncategorized |
Aflaai, grappe, Humor, segoed |
No Comments Yet