| Sex-Insurance.
The insurance companies have formulated the following options:
Option 1:
If you sleep with your wife
- LEGAL & GENERAL
Option 2:
If you sleep with your wife in your car
- AUTO &GENERAL
Option 3:
If you sleep with someone else’s wife:
- MUTUAL & FEDERAL
Option 4:
Sleeping with your mother-in-law
- OLD MUTUAL
Option 5:
If you sleep with a Muslim-girl
- SANLAM
Option 6:
Sleeping with more than one person at the same time
- PRESTASIE MULTIPLEX
Option 7:
Taking advantage of the person you sleep with
- LIBERTY LIFE
Option 8:
Man sleeping with another man
- HOLLARD
Option 9:
Having sex on the spur of the moment
- MOMENTUM
Option 10:
Sleeping with your ex-wife
- OUTSURANCE
Option 11:
Sleeping with a prostitute
- BUDGET
Option 12:
Having sex with someone you don’t even know
- DISCOVERY |
|
Option 13:
Having sex with a virgin.
-First for women |
|
|
|
Like this:
Be the first to like this post.
March 3, 2012
Posted by Vonkie |
Humor, Lewensfilosofie, Skoolkaskenades, Uncategorized |
Leave a Comment
* Vraag: In watter geveg het Hannibal gesterf? Antwoord: sy laaste geveg
* Vraag: Wat is die hoofrede vir mislukking? Antwoord: eksamens
* Vraag: Wat kan jy nooit vir ontbyt eet nie? Antwoord: Middagete, &
aandete
* Vraag: . Wat lyk soos ‘n halwe appel? Antwoord: Die ander helfte
* Vraag: Hoe kan ‘n mens agt dae sonder slaap klaarkom? Antwoord:
Maklik, hy slaap in die nag.
* Vraag: As jy drie appels en vier lemoene in een hand het en vier appels en
drie lemoene in die ander hand het, wat het jy? Antwoord: Baie groot hande
* Vraag: As dit agt mans tien uur neem om ‘n muur te bou, hoe lank sal dit
vier mans neem om dit te bou? Antwoord: Geen tyd nie, die muur is reeds
gebou.
* Vraag: Hoe kan jy ‘n rou eier op ‘n sementvloer laat val sonder om dit te
kraak? Antwoord: Sementvloere is baie hard om te kraak.
Like this:
Be the first to like this post.
March 2, 2012
Posted by Vonkie |
Humor, Kinderonskuld, Lewensfilosofie, Skoolkaskenades, Uncategorized | ekamenflaters, kinders |
Leave a Comment
|
* Salomo het driehonderd vroue en nog sewehonderd bye-vye gehad. Nie almal
van hulle het gesteek nie, maar hy was gelukkig baie slim en het ‘n plan
uitgewerk.
* Nog ‘n belangrike uitvindsel was die bloedsomloop. Dit het verhoed dat
jou bloed stilstaan, wat stilstuipe veroorsaak.
* Peter Stuyfgestaan is ‘n geskiedkundige figuur, want hy het sigarette
uitgevind en begin rook. Hy het so baie gerook dat die niekoetien-kolle in
sy onderbroek duidelik sigbaar was.
* Egipteland was bewoon deur mummies en hulle het almal op hulle
hero-gleuwe geskryf en vir hulle pappies gewys. Hulle het in die Sarah-woestyn gewoon
en het waterbeurte gehad van die min reën. Die klimaat was só erg dat al
die inwoners op ander plekke gebly het, en net naweke huistoe gekom het om
sandkastele te bou. Die boesmans het in hulle tuine gewerk.
* Moses het die Hebreeuse slawe na die Rooi See gelei waar hulle
ongesuurde brode gebak het, dit is brood wat sonder enige bestanddele
gemaak is en baie soet is van te min suurdeeg. Moses het die berg Sianied uitgeklim
om die tien gebooie te kry.
* Die Egiptenare was ‘n hoogs gekulde volk en sonder hulle sou ons nie
‘n geskiedenis gehad het nie. Hulle het omtrent al die kafees in Egipte
gehad. My ma sê hulle het baie mites gehad wat seker in die kombuis gewerk het.
* Demokrates was ‘n beroemde Griekse wysheid wat rondgeloop en mense
raad gegee het. Hy is dood omdat hy verskriklik oordosis of so iets. Ná sy
dood het sy loopbaan dramaties agteruitgegaan.
* In die ou Olimpiese Spele het die Grieke kaal paal gespring, zol
geswaai, en disnis gegooi. Hulle was ook lief vir budgie-jump, omdat daar
niks anders was om te jump nie.
* Johan na van Arkel het van ‘n stapel brandwonde gesterf. Hulle het haar
met ‘n blaasbalk aan die brand gepomp, tot haar hare afrou geraak het van
skrik.
* Koningin Elizabeth was die “Maagdekoningin”. As ‘n koningin was sy ‘n
sukses, maar nie as ‘n maagd nie. Sy het haar volk se probleme aangetrek.
En was altyd mooi geklee.
* Dit was ‘n tydperk van groot uitvindsels en ontdekkings. Gutenberg het
die wynpers uitgevind. Hy het die slaweklokke gelui deur dit in die wynpers vas
te draai dat die wyn spat.
* Die grootste skrywer van die Renaissance was William Shakespeare. Hy is
in die jaar 1564 gebore en die geskiedkundige mense dink dit was op sy
verjaardag.
Hy het nooit geld gemaak nie, en is net beroemd oor die toneelstukke wat
hy geskryf het. Hy het tragedies, komedies en historektomieë geskryf. Romeo
and Julietis een voorbeeld.
* Abraham Lincoln het Amerika se grootste presedent geword. Lincoln
se ma is dood toe sy nog ‘n maagd was en hy is gebore in ‘n houthut wat hy
met sy eie hande gebou het in die franse evolusie.
* Johan n Babbelastiaan Bach het baie komposisies geken en het so ook
baie kinders gehad. Hy is dood sedert 1750 tot vandag toe. Bach was die
beroemdste komponis in die wêreld, amper soos Händel. Händel was half-Duits,
half-Italiaans en half-Engels wat Hollangs gepraat het.
* Beethoven het musiek geskryf al was hy doof. Hy was só doof dat hy
harde musiek geskryf het. Hy het ver in die woude gaan loop selfs al het almal na
hom geroep. Beethoven het in 1827 opgehou bestaan en dis hoekom hy later dood
is. Hy het rooi hare by geboorte gehad toe noem sy ma hom Beethoven. Sy hare het
egter na sy eerste bad heelwat verander.
* Die negentiende eeu was ’n tyd van baie uitvindsels. Mense het
opgehou om met die hand te reproduseer en met toestelle begin reproduseer.
* Die uitvinding van die stoomboot het ‘n netwerk van riviere laat
ontstaan, waarna die mense gevlug het as die water te warm raak van die stoom wat
afgeblaas word.
* Die Toekoek is ‘n voël wat nie haar eie eiers kan lê nie.
* Parallelle lyne ontmoet mekaar nooit nie, tensy jy een of altwee van
hulle buig.
* ‘n Sirkel is ‘n lyn wat sy ander end ontmoet sonder om te end. Daarom
is dit moeilik om sy end te kry, voordat jy dronk word.
* Die maan is ‘n planeet net soos die aarde. Daar bly net een man wat
baie gelukkig is. Een keer ‘n jaar raak sy koeie mal en spring oor die maan.
* Vegatiewe voortplanting is ’n proses waarin een individu per
ongeluk ‘n ander individu vervaardig waarop net die ouma trots is.
* Koolstofmonoksied is ‘n reuklose gas wat verskriklik stink. |
|
|
Like this:
Be the first to like this post.
July 14, 2010
Posted by Vonkie |
Humor, Kinderonskuld, Lewensfilosofie, Skoolkaskenades | classic, funny, geskiedenis, onskuld, skool, stuitigheid |
Leave a Comment
OU Egipteland was bewoon deur mummies en hulle het almal in hierdie griewe geskryf. Hulle het in die Sarah-woestyn gewoon. Die klimaat was só erg dat al die inwoners op ander plekke moes bly.
• Moses het die Hebreeuse slawe na die Rooi See gelei waar hulle ongesuurde brode gebak het, dit is brood wat sonder enige bestanddele gemaak is. Moses het die berg Sianied uitgeklim om die tien gebooie te kry. Hy is dood toe hy nog nie eens by Kanada kon uitgekom het nie.
• Salomo het driehonderd vroue en sewehonderd byekorwe gehad.
• Die Grieke was ’n hoogs gekulde veervolk en sonder hulle sou ons nie ’n geskiedenis gehad het nie. Die Grieke het ook mites gehad. ’n Mite is ’n motwyfie.
• Sokrates was ’n beroemde Griekse wydsheid wat rondgeloop en mense raad gegee het. Hy is dood aan ’n oordosis willekeur. Ná sy dood het sy loopbaan dramaties agteruitgegaan.
• In die ou Olimpiese Spele het die Grieke kaal resies gehardloop en disnis gegooi.
• Julius Caesar het homself op die slagvelde van Gallië onderskryf. Die Ides van Maart het hom vermoor omdat hulle gedink het hy gaan ’n koning gemaak word. Toe hy doodgaan, het hy gesê: “En toe, boetie?”
• Johanna van Arkel het van ’n stapel brandwonde gesterf.
• Koning Elizabeth was die “Maagdekoningin”. As ’n koningin was sy ’n sukses. Sy het haar haar volk se probleme aangetrek en wanneer sy haar so aangetrek het voor haar soldate, het hulle almal geskree: “Hoera!”
• Dit was ’n tydperk van groot uitvindsels en ontdekkings. Gutenberg het die wynpers en die Bybel uitgevind. Nog ’n belangrike uitvindsel was die bloedsomloop. Peter Stuyvesant is ’n geskiedkundige figuur, want hy het sigarette uitgevind en begin rook.
• Die grootste skrywer van die Renaissance was William Shakespeare. Hy is in die jaar 1564 gebore en party mense dink dit was op sy verjaardag. Hy het nooit geld gemaak nie, en is net beroemd oor die toneelstukke wat hy geskryf het. Hy het tragedies, komedies en historektomieë geskryf. Romeo and Juliet is een voorbeeld.
• Abraham Lincoln het Amerika se grootste presedent geword. Lincoln se ma is dood toe sy nog ’n babatjie was en hy is gebore in ’n houthut wat hy met sy eie hande gebou het. Hy is later doodgeskiet deur John Wilkes Booth, wat hulle sê ’n mal akteur was. Dit het Booth se loopbaan heeltemal geruïneer.
• Johann Bach het baie musiekkomposisies geskryf en ook baie kinders. Hy is dood sedert 1750 tot vandag toe. Bach was die beroemdste komponis in die wêreld en Händel was ook. Händel was half-Duits, half-Italiaans en half-Engels. Hy was ’n baie groot man.
• Beethoven het musiek geskryf al was hy doof. Hy was só doof dat hy harde musiek geskryf het. Hy het ver in die woude gaan loop selfs al het almal na hom geroep. Beethoven het in 1827 opgehou bestaan en dis hoekom hy later dood is.
• Die negentiende eeu was ’n tyd van baie uitvindsels. Mense het opgehou om met die hand te reproduseer en met masjiene begin reproduseer. Die uitvinding van die stoomboot het ’n netwerk van riviere laat ontstaan. Louis Pasteur het ’n manier uitgevind om dol honde gesond te maak. Charles Darwin was ’n natuurkundige wat die Organ of the Species geskryf het.
• Die koekoek is ’n voël wat nie sy eie eiers lê nie.
• Parallelle lyne ontmoet mekaar nooit nie, tensy jy en of altwee van hulle buig.
• ’n Sirkel is ’n lyn wat sy ander end ontmoet sonder om te end.
• Die maan is ’n planeet net soos die aarde, maar dis selfs nog meer dood.
• Vegatiewe voortplanting is ’n proses waarin een individu per ongeluk ’n ander individu vervaardig.
• Bloed vloei in die een been af en in die ander been op.
• ’n Mens behoort een keer in die somer te bad en nie heeltemal so dikwels in die winter nie.
• As jy nie genoeg jodium in jou bloed het nie, kry jy ’n gletser.
• Hulp met beenbreuke: om te sien of die ledemaat gebreek is, wikkel dit saggies heen en weer.
• Raad vir neusbloeding: plaas die neus baie laer as die liggaam.
• Raad by verstikking: pas kunsmatige asemhaling toe totdat die pasiënt dood i
• As jy ’n reuklose gas ruik, is dit waarskynlik koolstofmonoksied.
Like this:
Be the first to like this post.
May 3, 2008
Posted by Vonkie |
Humor, Skoolkaskenades | Humor, kinders |
1 Comment
.
My son is under a doctor’s care and should not take P.E. today. Please execute him.
Please excuse Lisa for being absent. She was sick and I had her shot.
Dear School: Please ekscuse John being absent on Jan. 28, 29, 30, 31, 32, and also 33.
Please excuse Gloria from Jim today. She is administrating.
Please excuse Roland from P.E. for a few days. Yesterday he fell out of a tree and misplaced his hip.
John has been absent because he had two teeth taken out of his face.
Carlos was absent yesterday because he was playing football. He was hurt in the growing part.
Megan could not come to school today because she has been bothered by very close veins.
Chris will not be in school cus he has an acre in his side.
Please excuse Ray Friday from school. He has very loose vowels.
Please excuse Tommy for being absent yesterday. He had diarrhea and his boots leak.
Irving was absent yesterday because he missed his bust.
Please excuse Jimmy for being. It was his father’s fault.
I kept Billie home because she had to go Christmas shopping because I don’t know what size she wear.
Please excuse Jennifer for missing school yesterday. We forgot to get the Sunday paper off the porch, and when we found it Monday, we thought it was Sunday.
Sally won’t be in school a week from Friday. We have to attend her funeral.
My daughter was absent yesterday because she was tired. She spent a weekend with the Marines.
Please excuse Jason for being absent yesterday. He had a cold and could not breed well.
Please excuse Mary for being absent yesterday. She was in bed with gramps.
Please excuse Burma, she has been sick and under the doctor.
Like this:
Be the first to like this post.
April 19, 2008
Posted by Vonkie |
Humor, Skoolkaskenades | Humor, kids |
4 Comments
Scenario: Piet en Jan raak betrokke in ‘n fight by die skool
TOE : ‘n Groot groep seuns vorm rondom die twee, hulle slaan die kak uit mekaar uit, skud hande en die volgende dag is hulle dik pels.
NOU : Polisie word ontbied en arressteer vir Jan en Piet. Alle selfone met videos van die fight word gekonfiskeer as bewysstukke. Albei word aangekla vir aanranding. Altwee word geskors al het Piet die kak begin. Die ouers word ingeroep vir konsultasie en die ander kindes wat die fight gesien het kry trauma berading. Die video van die fight is beskikbaar op UTube.
Scenario: Piet onstig die klas want hy wil nie stilsit en stilbly nie
TOE : Piet se gat word vuurwarm geslaan. Hy sit nog steeds nie stil nie want sy gat brand te veel, maar hy hou darem sy bek en maak matriek klaar en word ‘n suksesvolle besigheidsman.
NOU : Piet word op Ritalin gesit want hy het een of ander hiperaktiewe neiging. Word ‘n zombie. Word getoets vir ADD (Attention Deficit Disorder). Die juffrou sukkel haar gat af. Piet kan nie bybly nie en verlaat skool na Standerd 6.
Scenario: Jan gooi ‘n klip en breek ‘n ruit van die buurman se huis.
TOE : Jan se gat brand. Hy moet vir ‘n week lank in die buurman se tuin werk.
NOU : Jan se gat brand. Sy pa word gearresteer vir kindermishandeling. Jan word in pleegsorg geplaas. Die sielkundige oortuig Jan se suster dat haar pa haar seksueel aangerand het en hul pa gaan tronk toe. Jan se ma en pa skei want sy het ‘n verhouding met die Sielkundige.
Scenario: Piet druip Engels op Hoërskool.
TOE : Piet se gat brand. Hy moet Engels ekstra klasse loop. Hy slaag Engels goed in matriek en gaan Universiteit toe.
NOU : Die Onderwyser kry die skuld. Piet is getraumatiseer. Sy saak word opgevat deur ‘n plaaslike menseregte groep wat bepaal dat dit rassisties is om Engels ‘n vereiste vak te maak. Dit raak ‘n politieke storie en ‘n saak word aanhandig gemaak teen die skool en die Onderwysdepartement. Engels word van die cirriculum afgehaal. Piet slaag matriek goed, maar sny gras vir ‘n lewe want hy kan fokkol Engels praat.
Scenario Jan vat ‘n klomp klappers, maak ‘n bom daarmee en blaas ‘n miershoop op.
TOE : Jan se gat brand. Die miershoop is in sy moer. Duisende miere dood.
NOU : Die Veiligheidspolisie en Dierebeskermingsgroepe word ingeroep en Jan word aangekla van stedelike terrorisme en dieremishandeling. Sy ouers word dopgehou. Jonger broers en susters word van die huis af weggevat. Hulle rekenaars word gekonfiskeer en Jan se pa word op ‘n lys van terroriste geplaas en hy kan nie verder werk kry nie. Die familie krepeer.
Scenario Piet val sy knie in nerwe gedurende pouse. Sy juffrou vee sy trane af, maak die knie skoon en gee hom ‘n drukkie.
TOE : Piet voel gou beter en tweede pouse hol hy al weer rond.
NOU : Piet se Juffrou word beskuldig dat sy ‘n pedofiel is en verloor haar werk. Sy kry ‘n opgeskorte vonnis. Piet ondergaan terapie vir die volgende vyf jaar. Raak ‘n moffie.
Like this:
Be the first to like this post.
April 16, 2008
Posted by Vonkie |
Skoolkaskenades | nou, polisie, skool, verlede |
Leave a Comment