Vonkiedool’s aflaai blog!

Hier laai ek my humor af vir jou om te geniet!! Comment asseblief en dankie vir die besoek.

Afrikaans en Ingils dieselfde

Watter sin kan in beide tale presies dieselfde geskryf word en wat in beide taal presies dieselfde beteken???

Dink ‘n bietjie……

Dink nog ‘n bietjie………..

Dink bietjie harder………….

Toe nou man!

MY PEN IS IN MY HAND!!

May 15, 2008 - Posted by vonkiedool | Humor | , , | 3 Comments

3 Comments »

  1. MY PEN_IS IS IN MY HAND

    Dit ook

    Comment by wondernet | May 15, 2008

  2. The South African Blood Transfusion Services are now using CHICKEN Blood in Transfusions .It makes Men More Cocky & Women easier to lay……

    Comment by wondernet | May 15, 2008

  3. Hi wondernet. Dankie vir die kuier weer.

    e-mail my by vonkiedool@bosparra.com of by jpxorro@gmail.com

    Dankie

    Comment by vonkiedool | May 15, 2008

Leave a comment