Vonkiedool’s aflaai blog!

My humor vir jou om te geniet!! Dankie vir die besoek.

Vir vroue…en mans met ‘n goeie sin vir humor

Why’s of Men?

1. WHY DO MEN BECOME SMARTER DURING SEX?
(because they are plugged into a genius)

2. WHY DON’T WOMEN BLINK DURING SEX?
(they don’t have enough time)

3. WHY DOES IT TAKE 1 MILLION SPERM TO FERTILIZE ONE EGG?
(they don’t stop to ask directions)

4. WHY DO MEN SNORE WHEN THEY LIE ON THEIR BACKS?
( because their balls fall over their butt-hole and they vapor lock)
(You’re laughing, aren’t you?!?! )

5. WHY WERE MEN GIVEN LARGER BRAINS THAN DOGS?
(so they won’t hump women’s legs at cocktail parties )

6. WHY DID GOD MAKE MEN BEFORE WOMEN?
(you need a rough draft before you make a final copy)

7. HOW MANY MEN DOES IT TAKE TO PUT A TOILET SEAT DOWN?
(don’t know…..it never happened)
And my personal favorite:

8. WHY DID GOD PUT MEN ON EARTH?
(because a vibrator can’t mow the lawn)
Remember, if you haven’t got a smile on your face

Then you are just an old sour fart.

May 10, 2008 Posted by vonkiedool | Humor | | 3 Comments

Net vir slim mense

.

Olny srmat poelpe can raed tihs.

cdnuolt blveiee taht I cluod aulaclty uesdnatnrd waht I was rdanieg. The phaonmneal pweor of the hmuan mnid, aoccdrnig to a rscheearch at Cmabrigde Uinervtisy, it deosn’t mttaer in waht oredr the ltteers in a wrod are, the olny iprmoatnt tihng is taht the frist and lsat ltteer be in the rghit pclae. The rset can be a taotl mses and you can sitll raed it wouthit a porbelm.

Tihs is bcuseae the huamn mnid deos not raed ervey lteter by istlef, but the wrod as a wlohe. Amzanig huh? yaeh and I awlyas tghuhot slpeling was ipmorantt!

May 10, 2008 Posted by vonkiedool | Humor | , , | 2 Comments

MODERNE WEERGAWE VAN DIE DRIE BERE.

 

Bababeer gaan by die trappe af en sit in sy klein stoeltjie by die tafel, en hy kyk na sy klein papbordjie…
“Wie’t my pappies geëet?”, vra hy in ‘n huilerige stemmetjie.
Pappabeer kom by die tafel aan en sit in sy groot stoel. Hy kyk na sy groot papbord, en ook die is leeg. Wie de duiwel het my pap geëet!” vra hy in ‘n bulderende stem .

Mammabeer se kop verskyn in die luik tussen die kombuis en die eetkamer. Haar gesig lyk soos ‘n hoëveldse donderstorm. “Genugtig, hoeveel keer moet ons met julle idiote deur hierdie proses gaan?”

“Dit was Mammabeer wat eerste opgestaan het.
Dit was Mammabeer wat almal in die huis wakker gemaak het.
Dit was Mammabeer wat die koffie gemaak het.
Dit was Mammabeer wat in die koue uitgegaan het om die koerant te gaan haal.
Dit was Mammabeer wat die tafel gedek het.
Dit was Mammabeer wat die blerrie kat laat uitgaan en sy sandboks skoongemaak het.
Dit was Mammabeer wat die kat en die pappegaai kos gegee en versorg het.
En dit was Mammabeer wat die sitkamer aan die kant moes maak na julle TV-kykery gisteraand.”

“En nou dat julle uiteindelik besluit het om julle flenter-beergatte ondertoe te sleep en Mammabeer se kombuis met julle befoeterde teenwoordigheid te kom vereer, moet julle nou mooi luister, en goed luister, want ek gaan dit nie weer sê nie :

“Ek. Het. Nog. Nie. Die. F*kken. Pap. Gemaak. Nie!!!”

May 10, 2008 Posted by vonkiedool | Humor | | No Comments Yet

Jannie wonder…..

Die sewejarige Jannie het gewonder waar hy vandaan kom.
“Hoe het ek hier gekom, Mamma?” vra hy ewe onskuldig.
Sy ma gee hom toe die standaard antwoord : “Die ooievaar het jou gestuur.’
“Het die ooievaar vir mamma ook hiernatoe gestuur?”
“Ja my kind, hy het my ook gestuur.”
“En vir ouma en oupa en pappa ook?” vra klein Jannie
Weer sê sy ma ja.
Jannie skud sy kop in ongeloof “Wil ma nou sê dat niemand in hierdie
familie die afgelope 200 jaar seks gehad het nie?” G’n wonder almal is so dikbek nie!”

May 10, 2008 Posted by vonkiedool | Humor, Kinderonskuld | , | 1 Comment