Vonkiedool’s aflaai blog!

My humor vir jou om te geniet!! Dankie vir die besoek.

THE WEDDING TEST

I was a very happy man.    My wonderful girlfriend

and I had been dating for over a year, and so we

decided to get married. There was only one

little thing bothering me…It was her beautiful

younger sister.

My prospective sister-in-law was twenty-two, wore very

tight miniskirts, and generally was bra-less. She

would regularly bend down when she was near

me, and I always got more than a nice view. It had to

be deliberate. Because she never did it when she was

near anyone else.

One day her ‘little’ sister called and asked me to

come over to check the wedding invitations. She was

alone when I arrived, and she whispered to me that she

had feelings and desires for me that she couldn’t

overcome. She told me that she wanted me just once

before I got married and committed my life to her sister.

Well, I was in total shock, and couldn’t say a word.

She said, ‘I’m going upstairs to my bedroom, and if

you want one last wild fling, just come up and get me.’

I was stunned and frozen in shock as I watched her go

up the stairs. I stood there for a moment, then turned

and made a beeline straight to the front door. I

opened the door, and headed straight towards my car.

Lord… and behold, my entire future family was standing

outside, all clapping!

With tears in his eyes, my father-in-law hugged me and

said, ‘We are very happy that you have passed our

little test. We couldn’t ask for a better

man for our daughter. Welcome to the family.’

And the moral of this story is:  

Always keep your condoms in your car.

May 5, 2008 Posted by vonkiedool | Humor, Lewensfilosofie | , | 4 Comments

Oupa en Ouma

Sannie se Oupa sterf op 90 jarige ouderdom en sy simpatiseer met 80 jarige ouma.


Sy vra: “Ouma waaraan is Oupa dood?”

Ouma antwoord: “Ons was besig om liefde te maak toe kry hy ‘n hartaanval”

Sannie sê geskok: “Maar julle was mos al te oud vir seks?!”

“Nee glad nie”, sê die ouma, ons het jare gelede al besluit om dit Sondae op die ritme van die kerkklok se lui te doen.
Dieng vir in en Dong vir uit. Oupa sou nog geleef het as die roomyskaretjie nie verbygekom het nie!”.

May 5, 2008 Posted by vonkiedool | Humor | , , | No Comments Yet

Liewe Gert

Liewe Gert


Ek skryf aan jou hierdie brief om te sê ek gaan jou verlaat. Ek was ‘n goeie vrou vir jou vir sewe jaar en ek het niks om daarvoor te wys nie. Die laaste twee weke was louter hel. Jou baas het my geskakel om te sê dat jy vanoggend bedank het en dit is nou die laaste strooi.

Laas week het jy nie eers opgelet toe ek my hare en naels laat doen het nie. Ek het jou gunsteling dis voorberei en ‘n nuwe sexy nagrok gekoop.  Jy het huistoe gekom, jou kos in twee minute verorber en is reguit bed toe nadat jy sport op TV gekyk het.

Jy vertel my nooit meer dat jy my liefhet nie. Jy gee my nie meer soentjies of drukkies nie. Jy is verlief op iemand anders of  jy het my net nie meer lief nie. In ieder geval, ek verlaat jou.

NS. As jy my probeer soek * los dit maar. Ek en jou broer Sarel het saam ‘n plekkie gekry aan die Natal se suidkus. Geniet jou lewe!

Jou ex vrou
Sannie
*******

 
 

Liefste Sannie my ex vrou

Niks kon my dag so maak as toe ek jou brief ontvang het nie. Dit is waar dat ons al sewe jaar getroud is. Dat jy ‘n “goeie vrou” was, is ver van die waarheid. Ek hou daarvan om sport op TV te kyk om van jou permanente gesanik weg te kom * net jammer dit werk nie altyd nie.

Ek het laasweek opgelet dat jy al jou hare laat afsny het. Die eerste ding wat by my opgekom het, is dat jy nou soos ‘n man lyk. Ek het niks gesê nie omdat my ma my grootgemaak het om stil te bly indien jy nie
iets goed kan sê nie.

Toe jy my gunsteling dis voorberei het, moes jy my verwar het met my broer aangesien ek al vir jare nie meer vark eet nie. Ek het gaan slaap terwyl jy die sexy nagrok aangehad het omdat die prys etiket nog aan die nagrok gesit het. Dit het in my gedagtes gespook dat dit tog asseblief toeval moet wees dat my broer daardie oggend R200 by my geleen het en die nagrok se prys is R199. Ten spyte van dit alles is ek nog steeds lief vir jou en het ek gehoop dat ons nog dinge kon uitwerk.

Daarom het ek vanoggend, nadat ek uitgevind het dat ek die Lotto van R20 miljoen gewen het, my werk bedank en vir ons twee plek bespreek by ‘n eksotiese eiland vakansie oord in die Ooste. Met my aankoms by die huis was jy al weg. Ek neem aan alles gebeur om ‘n rede. Ek hoop jy kry die vol lewe waarna jy so “smag”. My prokureur verseker my dat jy nie ‘n sent gaan kry nie aangesien jy weg is voordat jy van die Lotto geweet het.

NS. Ek het jou nooit vertel nie, maar my broer Sarel was by geboorte Sandra. Hoop nie dit is vir jou ‘n probleem nie.

Liefde
Jou ex man
Gert

May 5, 2008 Posted by vonkiedool | Humor | | No Comments Yet

The Bacon Tree!

 

 

Back in the cowboy days, a westbound wagon train was lost and low on food. No other people had been seen for days. Unexpectedly, they saw an old Jewish man sitting beneath a tree.

 

The leader rushed up to him and said, “We’re lost. Is there someplace ahead where we can get food?”

 

“Vell,” the old Jewish man said, “I vould definitely NOT go up dat hill und down other side. Somevun told me you’ll run into a big bacon tree.”

 

“A bacon tree?” asked the wagon train leader.

 

“Yah, yah ah bacon tree. Trust me. For nutting vud I lie.”

The leader goes back and tells his people that, if nothing else, they might be able to find food on the other side of the next ridge.

 

“So why did he say not to go there?” some pioneers asked.

 

“Oh, you know the Jewish folks – they don’t eat bacon.”

 

So the wagon train goes up the hill and down the other side. Suddenly, Indians attack and massacre every one except the leader. He manages to escape back to where the old Jewish man is sitting and enjoying his drink.

 

The near-dead man starts shouting, “You fool! You sent us to our deaths! We followed your instructions, but there was no bacon tree. Just hundreds of Indians. They killed everyone but me.”

 

The Jewish man holds up his hand and says, “oy, vait a minute, vait a minute.” He gets out an English-Yiddish dictionary and begins thumbing through it.

 

“Gevalt, I made myself ah big mistake. It vuz not a bacon tree. It vuz a ham bush!”

May 5, 2008 Posted by vonkiedool | Humor | , | No Comments Yet