Vonkiedool’s aflaai blog!

Hier laai ek my humor af vir jou om te geniet!! Comment asseblief en dankie vir die besoek.

Ware mediese aantekeninge op hospitaalkaarte in ‘n hospitaal in Mpumalanga

 
1. Sy het nie saamtrekkings of koors nie, maar haar man sê sy was gisteraand baie warm in die bed.
2. Pasiënt het borspyn as sy vir langer as ‘n jaar op haar linkersy lê.
3. Op die tweede dag was die knie beter, op die derde dag het dit verdwyn.

4. Die pasiënt is hartseer en huil aanhoudend. Dit lyk of sy ook depressief is.

5. Die pasiënt is depressief sedert sy my in 1993 begin sien het.
6. Ontslagstatus: Lewendig maar sonder my toestemming.

7. Die pasiënt het ‘n outopsie geweier.

8. Die pasiënt het geen geskiedenis van selfmoord nie.
9. Die pasiënt het sy wit bloedselle by ‘n ander hospitaal gelos.

10. Hy het oor die laaste drie dae net 40 kg opgetel.
11. Sy is verlam van haar tone af ondertoe.

12. Die vel was droog en klam.
13. Die pasiënt het wafels vir ontbyt en ‘n anoreksia vir middagete gehad.

14. Hy lyk gesond vir 69. Verstandelik skerp maar vergeetagtig.

15. Het by tye konstante ongereelde hoofpyn.

16. Rektale inspeksie het normale grootte skildklier getoon.
17. Sy was vir die grootste deel van haar lewe hardlywig totdat sy geskei is.

18. Albei borste is eenders en reageer op lig en akkommodasie.

19. Die vel is ietwat bleek maar teenwoordig.

20. Pasiënt het twee tienerkinders maar geen ander abnormaliteite nie.

 

May 3, 2008 Posted by vonkiedool | Humor | , | 2 Comments

The following extracts come in response to an advert in a South African woman’s magazine called Femina. All of the extracts are from people whose first (or even second) language is NOT English and who live a very rural existence.

 
Back in 1985, SA Femina Magazine ran an advertisement for Nelex, a medicine for the treatment of a vaginal infection known as Vaginitis.The ad prompted hundreds of letters from sufferers countrywide,  most of them from women who were clearly unsure as to what exactly was wrong with them. The letters were collected by the advertising agency that created the Femina ad who swear that every single one of them is genuine.
 
 
1. My interesting language is English, so you better send me an English copy of your vaginitis. Please send me the following symptoms: itching, discharge, unpleasant smell.

2. I am one of those with a virginal problem. I will be very grateful if my disease were acceptable.

3. Dear sirs, greetings as patient to you, but I have not got enough time to express my sickness over this paper. I want to come by myself to confess my sickness to you after I use this Nelex. The trouble is my vaginitis and that I’m so ugly.
4. How can I get vaginal infection? Most chemists cannot help.
5. Is vaginitis normal, or does it occur by mistakes like having sex?

6. My husband is not happy with the behavior of my vagina at bedtime. Please send me more information about these vaginal erections.

7. My symptoms are some of the ones you didn’t mention, so please send me another medicine.
8. Every boyfriend left me and made another girl pregnant, so maybe you can help me.
9. With modern life of anonymous infection, I have found your vaginal infection very handy and unavoidable. I tried Dettol, Omo (washing powder) and also pure brandy. All in vain.
10. My problem is itching, burning pain after intercourse when the weather is cold or foggy. I am a young lady of 1963. Will you please send me more news about my virginia pains during intercourse, even when I’m not having intercourse at all. I use to have sex eight to ten times a day. Now I am very dry. I went to the hospital and they told me I have too much sex. Maybe I should move to Durban for the humidity.

11. I am a girl of 21 years of edge. Can you help me with virginial infractions.

12. Last night the virginial infections suddenly attacked me. What do you want me to do.
13. Please send me Nelex. I am so sick I will even pay for it. My virginia is wide open, but I only slept with my husband alone, but he says I am a bitch.

14. I slept with many men. Can you close my virginia for me.
15. I really want a baby, but I don’t want to be pregnant.

16. The first time noticed vaginal infection was in your advert.
17. My vargin is beginning to irritate me. I scream at it sometimes but it doesn’t help. Sometimes my anus produces an unpleasant smell. Please send my letter back so I can remember what I have written. Please advertise more so that I can remember that I have an infection.
18. I stopped to have sexual intercourse with my husband, but he hasn’t stopped with me. My problem is I feel itching even when my husband romances me with his erection. I never told anyone about my symptoms, now I see them publicly advertised.
19. I am 42 years old, but the infections started when I was much older, and please reply as soon as it is convenient for me.
20. I have pain during sex, and also during intercourse.
21. My virgin is badly leaking. Does Nelex work like a cork?
22. When I was 13 I spray my vagina with Airoma room freshener, now I am 18 and I need your help. Please send any good and large information
to suffering vagina.
23. According to symptoms advertised, I have discovered four of them in my promised one. She urges me so help me to help her. My new address (address supplied) but please send your reply to my old address, can I get vaginal infection without prescription.
24. Nelex the effective treatment, is it also effective in Zimbabwe.
25. My husband does not know where I live, so we never have sex. I have never had sex, but I have this virginity problem. The bath water must have infected me, although I swear nobody bathed after me in the same water. I have re-organised my virginia recently.
26. It is easy to know when I have vaginitis, but how do I know when I do not have vaginitis.
27. How are you at that side or Randburg? I hail to you with my wife’s vaginal infection from Zimbabwe but I know that some people order the thing without knowing them of seeing in other words they order them for nothing without using them.
28. I am 20 years old and will be 21 sooner than expected. I cannot tell my mother about it: she has no vagina.
29. The last time I looked for my vaginitis, I could not find it anywhere.My vagina was discharged recently.
30. My vagina is deceased.

31. I am a doll of 19 and I want to introduce my itchy vagina to you.

32. I hope you are in a favourable condition for my vaginitis.
33. I have this virginity disease. I hope my letter arrives at tea time so you can study it better. I don’t know if the smell really comes from my vagina. My nose cannot reach it properly. But I promise, my body also has some healthy parts.
34. How are you sir? I am very well, but I am also a very sick girl. Thank you for telling us how to avoid burning and itching virgins. I live very far away, and therefore wander if my letter will reach you. I am not an ignorant girl, but how can I be sure.
35. Please rescue my vaginal cavity from attack, sir, and send me this infection quickly. This Nelex it can help me. I will call my first son Nelex. Also my eyes and kids are very itchy. I better stop looking at them.

36. I air my vagina three times a day, much to my husband’s regret.

37. At todays price of water, I’d rather use Nelex.
38. I have five of the four symptoms you mentioned. You will find the vaginal infections at the above address.
39. Please send me everything. The Nelex, the vaginal infections, the vaginitis, the reliable relief from symptoms.

May 3, 2008 Posted by vonkiedool | Humor | , | 1 Comment

Eksamen flaters

OU Egipteland was bewoon deur mummies en hulle het almal in hierdie griewe geskryf. Hulle het in die Sarah-woestyn gewoon. Die klimaat was só erg dat al die inwoners op ander plekke moes bly.

• Moses het die Hebreeuse slawe na die Rooi See gelei waar hulle ongesuurde brode gebak het, dit is brood wat sonder enige bestanddele gemaak is. Moses het die berg Sianied uitgeklim om die tien gebooie te kry. Hy is dood toe hy nog nie eens by Kanada kon uitgekom het nie.
• Salomo het driehonderd vroue en sewehonderd byekorwe gehad.
• Die Grieke was ’n hoogs gekulde veervolk en sonder hulle sou ons nie ’n geskiedenis gehad het nie. Die Grieke het ook mites gehad. ’n Mite is ’n motwyfie.
• Sokrates was ’n beroemde Griekse wydsheid wat rondgeloop en mense raad gegee het. Hy is dood aan ’n oordosis willekeur. Ná sy dood het sy loopbaan dramaties agteruitgegaan.
 
• In die ou Olimpiese Spele het die Grieke kaal resies gehardloop en disnis gegooi.
• Julius Caesar het homself op die slagvelde van Gallië onderskryf. Die Ides van Maart het hom vermoor omdat hulle gedink het hy gaan ’n koning gemaak word. Toe hy doodgaan, het hy gesê: “En toe, boetie?”
• Johanna van Arkel het van ’n stapel brandwonde gesterf.
• Koning Elizabeth was die “Maagdekoningin”. As ’n koningin was sy ’n sukses. Sy het haar haar volk se probleme aangetrek en wanneer sy haar so aangetrek het voor haar soldate, het hulle almal geskree: “Hoera!”
• Dit was ’n tydperk van groot uitvindsels en ontdekkings. Gutenberg het die wynpers en die Bybel uitgevind. Nog ’n belangrike uitvindsel was die bloedsomloop. Peter Stuyvesant is ’n geskiedkundige figuur, want hy het sigarette uitgevind en begin rook.
• Die grootste skrywer van die Renaissance was William Shakespeare. Hy is in die jaar 1564 gebore en party mense dink dit was op sy verjaardag. Hy het nooit geld gemaak nie, en is net beroemd oor die toneelstukke wat hy geskryf het. Hy het tragedies, komedies en historektomieë geskryf. Romeo and Juliet is een voorbeeld.

• Abraham Lincoln het Amerika se grootste presedent geword. Lincoln se ma is dood toe sy nog ’n babatjie was en hy is gebore in ’n houthut wat hy met sy eie hande gebou het. Hy is later doodgeskiet deur John Wilkes Booth, wat hulle sê ’n mal akteur was. Dit het Booth se loopbaan heeltemal geruïneer.

• Johann Bach het baie musiekkomposisies geskryf en ook baie kinders. Hy is dood sedert 1750 tot vandag toe. Bach was die beroemdste komponis in die wêreld en Händel was ook. Händel was half-Duits, half-Italiaans en half-Engels. Hy was ’n baie groot man.

• Beethoven het musiek geskryf al was hy doof. Hy was só doof dat hy harde musiek geskryf het. Hy het ver in die woude gaan loop selfs al het almal na hom geroep. Beethoven het in 1827 opgehou bestaan en dis hoekom hy later dood is.
• Die negentiende eeu was ’n tyd van baie uitvindsels. Mense het opgehou om met die hand te reproduseer en met masjiene begin reproduseer. Die uitvinding van die stoomboot het ’n netwerk van riviere laat ontstaan. Louis Pasteur het ’n manier uitgevind om dol honde gesond te maak. Charles Darwin was ’n natuurkundige wat die Organ of the Species geskryf het.
• Die koekoek is ’n voël wat nie sy eie eiers lê nie.
• Parallelle lyne ontmoet mekaar nooit nie, tensy jy en of altwee van hulle buig.
• ’n Sirkel is ’n lyn wat sy ander end ontmoet sonder om te end.
• Die maan is ’n planeet net soos die aarde, maar dis selfs nog meer dood.
• Vegatiewe voortplanting is ’n proses waarin een individu per ongeluk ’n ander individu vervaardig.
• Bloed vloei in die een been af en in die ander been op.
• ’n Mens behoort een keer in die somer te bad en nie heeltemal so dikwels in die winter nie.

• As jy nie genoeg jodium in jou bloed het nie, kry jy ’n gletser.

• Hulp met beenbreuke: om te sien of die ledemaat gebreek is, wikkel dit saggies heen en weer.

• Raad vir neusbloeding: plaas die neus baie laer as die liggaam.

• Raad by verstikking: pas kunsmatige asemhaling toe totdat die pasiënt dood i

 

 


• As jy ’n reuklose gas ruik, is dit waarskynlik koolstofmonoksied.

May 3, 2008 Posted by vonkiedool | Humor, Skoolkaskenades | , | 1 Comment

Nog honde goete!

• Ek het ‘n besonder slim hond. Wanneer ek hom roep en vra: “Kom jy of kom jy nie?” dan kom hy of hy kom nie.
• Moenie die fout maak om jou honde soos mense te behandel nie. Voor jy weet waar jy is, behandel hulle jou soos ‘n hond.
• Nou die dag sien ek twee honde wat na ‘n parkeermeter toe loop. Die een sê vir die ander: “Kan jy nou meer? Betaal-toilette!”
• Ek het al so baie blinde afsprake gehad dat hulle vir my ‘n gidshond behoort te gee.
• Daar is ‘n baie klein dorpie iewers in die Vrystaat. Die eerste en enigste padteken wat jy daar kry, lees: “Verkeerdevlei — pas op vir die hond.”
• ‘n Jafel vra die veearts om sy hond se stert af te sny. “Nou hoekom dan?” wil die veearts weet. “Wel,” sê die jafel, “my vrou se ma kom volgende maand kuier en ek wil nie hê sy moet enigiets sien wat haar welkom sal laat voel nie.”
• Ek het ‘n fantastiese hond. Sy’s half-Labrador en half-vegboelterriër. ‘n Goeie kombinasie. Goed, sy sal dalk my been afbyt, maar sy sal dit altyd weer vir my terugbring.

• Met geld kan jy vir jou ‘n taamlike goeie hond aanskaf, maar dit sal nie die waai van sy stert kan koop nie.

• So ‘n dom hond. Ek het ‘n hondefluitjie gekoop. Hy weier om dit te gebruik.
• As jy vroegaand saam met die hoenders en die honde gaan slaap… sal die vlooie en bantamluise jou reeds voor dagbreek opvreet.

May 3, 2008 Posted by vonkiedool | Humor | | No Comments

Honde goete!

• ‘n Redelike hoeveelheid vlooie is goed vir ‘n hond; dit keer dat hy hom te veel kwel omdat hy ‘n hond is.
• Die hond is ‘n dier met ‘n kop en ‘n lyf. Die lyf keer dat hy stert tot by sy nek is.
• Jy sal nooit besef dat ‘n hond ‘n mens se beste vriend is voordat jy jou geld op perde begin waag nie.
 
• Mark Twain het gesê die hemel is genade; as dit deur verdienste bereik kon word, sou jy buite gebly en jou hond ingegaan het.
• Wat so plesierig is omtrent ‘n hond is dat, as jy in sy teenwoordigheid ‘n gek van jouself maak, hy jou
nie net NIE sal berispe nie, maar boonop homself ook soos ‘n gek sal gedra.
• Honde praat nooit oor hulself nie, maar luister wanneer jy oor jouself praat en dan lyk dit ook nog of hulle vreeslik belang stel in wat jy sê.
• ‘n Deur is ‘n ding wat ‘n hond altyd aan die verkeerde kant van is.
• ‘n Onvertaalbaarheid van die ou Amerikaanse komediant Groucho Marx: Outside of a dog, a man’s best friend is a book; inside of a dog, it is very dark.
• En dan is daar ons eie C.J. Langenhoven se liefdesgediggie aan ‘n hond (uit Stukkies en Brokkies, wat reeds in 1911 verskyn het):
Met modderpote, Haagagaa!
Trap hij die voordeur oop –
Trap hij twee rijtjies blommetjies
Soover als wat hij loop . . .

May 3, 2008 Posted by vonkiedool | Humor | | No Comments