Don’t Tease Old Ladies!
Will you please state your age?
Little Old Lady:
I am 86 years old.
Defense Attorney:
Will you tell us, in your own words, what happened the night of April 1st?
Little Old Lady:
There I was, sitting there in my swing on my front porch on a warm spring evening,
when a young man comes creeping up on the porch and sat down beside me.
Defense Attorney:
Did you know him?
Little Old Lady:
No, but he sure was friendly.
Defense Attorney:
What happened after he sat down?
Little Old Lady:
He started to rub my thigh.
Defense Attorney:
Did you stop him?
Little Old Lady:
No, I didn’t stop him.
Defense Attorney:
Why not?
Little Old Lady:
It felt good. Nobody had done that since my Albert died some 30 years ago.
Defense Attorney:
What happened next?
Little Old Lady:
He began to rub my breasts.
Defense Attorney:
Did you stop him then?
Little Old Lady:
No, I did not stop him.
Defense Attorney:
Why not?
Little Old Lady:
His rubbing made me feel all alive and excited. I haven’t felt that good in years!
Defense Attorney:
What happened next?
Little Old Lady:
Well, by then, I was feeling so “spicy” that I just laid down and told him
“Take me, young man. Take me now!”
Defense Attorney:
Did he take you?
Little Old Lady:
Hell, no! He just yelled, “April Fool!” And that’s when I shot him, the little bastard.
Sterfgoed – hoe pragtig is Afrikaans nie
volgens sy beroep:
Reisigers gaan heen.
Jagters gaan bokveld toe.
Parlementslede op die groen kussings gaan sag heen.
Die melkman en die posman kom om.
Die horlosiemaker se tyd het aangebreek.
Die valskermspringer ontval ons.
Die tuinier is van die gras af gemaak.
Die melkboer het die emmer geskop.
Die begrafnisondernemer sien sy gat.
Die dominee het die tydelike met die ewige verwissel.
Die ouderling is ontslape.
Die koerantman is direk hemel toe.
Die skeidsregter het sy laaste asem uitgeblaas.
Die dokter se hart het gaan staan.
Die elektrisi?n se liggie is gedoof.
Die koster het die doodsklok hoor lui.
Die kleremaker se draad is geknip.
Die Springbokrugby-afrigter kom tot rus.
Skoonmoeder – die duiwel het haar kom haal – ?
Kom lag bietjie …
in die donker die Vaseline
soek en die Vicks raakvat!
******************************************
Gatiep en Maraai stap uit Spar uit met ‘n pram
Maraai kyk in die pram en skree:
“DISSIE VERKEERDE kind!!!”
Gatiep se: ” Hou jou bek man dit is ‘n beter pram!”
*******************************************
Ou oom sit by die busstop en hy huil. Een ou kom
en vra hoekom huil hy
dan. Hy se hy is met ‘n 18-jarige meisie getroud
en het seks in die
oggend, in die middag en in die aand. Ou vra: “Nou
hoekom huil oom dan?”
Oom: “Ek het vergeet waar ons bly.”
*******************************************
As twee tots brandy jou hups maak en twee tots rum
jou lus maak, wat maak
‘n meisie swanger?……’n Dubbel Bols en ‘n stywe
Johnny Walker.
*****************************************
Dominee en ouderling doen huisbesoek by ‘n sexy
weduwee met ‘n lae halslyn.
Om haar nek is ‘n kettinkie met ‘n goue kruis wat
laag hang. Die dominee
sien hoe die ouderling staar. Hy vra: “Broer, is
jou oog op die kruis
gerig?” Ouderling: “Nee dominee, ek hou die twee
sondaars weerskante dop.”
******************************************
Oupa wil vir kleindogter ‘n rydingetjie koop om
mee werktoe te ry en stel
belang in die ou Fordjie wat so goed was in sy
jong dae. Vra bietjie rond
en kom op ‘n koerant advertensie af en lees:
“Eskort agentskap.” Oom bel
en vra: “Wat kos die Eskortjie?” Man aan
anderkant van die foon: “So
tussen R200 en R400.” Oom: “Man teen daardie prys
is hul seker sat gery.”
******************************************
Hoekom maak hulle Milky Bars ?……Sodat swart
kindertjies ook vuil
gesiggies kan he as hulle tjoklits eet.
*****************************************
Dominee se: “Laat ons bid vir die siekes.” Ou
oom sit sy hand op sy
gulp. Tannie gluur hom aan en se: “Hy bid vir die
siekes, nie vir die
opstanding van die dooies nie.”
*****************************************
Sekretaresse sien haar baas se gulp is oop. Sy
se: “Meneer, jou garage
deur is oop.” Hy: “Sien jy my Ferrari?” Sy:
“Nee, ek sien ‘n klein
scooter met twee pap wiele.”
*******************************************
Liewe Dr. Ruth, Ek blei in LadyGray en soek
biekie raat. Ek is 17 jaar
out en in graat 4. Gistraant het mei ou Fires van
Helsdingen aan my
sponsie gevat….ek het gevoel daar is iets baje
hart in sy broek, so grood
soos ‘n blacklybel botil….Dink jei hei het ‘n
drankprobleem? Groete, Sarie.”
********************************************
Man wil sy van verander. Vrou by Binnelandse Sake
vra: “Hoekom, wat’s fout
met u van?” Man: “My van is Nis ” Dame: “Wat’s
fout daarmee?” Man:
“Skakel my kantoor en vra vir Mnr. Nis ” Die dame
skakel en vra vir Mnr.
Nis . Ontvangsdame aan ander kant: “Is dit Mnr
A.Nis of Mnr P.Nis?”
*******************************************
Verpleegster grawe in haar handsak vir ‘n pen om
‘n tjek uit te skryf. Sy
haal ‘n anale koorspen uit. “Verdomp”, sug sy,
“Een of ander poephol het alweer my pen.”
*******************************************
Klein Liesbet wat 5 word verjaar. Ouma vra wat
wil sy he vir haar
verjaarsdag. “Die Pil Ouma”. Ouma kry amper ‘n
hartaanval en vra geskok:
“Hoekom?” Liesbet: “Ek het nou 10 poppe, genoeg
is genoeg!”
******************************************
Gatiep loop met ‘n spul sinkplate onder sy arm die
straat af. Sy pel vra:
“Wat is daai?” Gatiep: “Ek is vanoggend geskei en
ek het die huis gekry.”
-
Archives
- May 2009 (2)
- April 2009 (5)
- January 2009 (1)
- November 2008 (5)
- October 2008 (5)
- September 2008 (4)
- August 2008 (11)
- July 2008 (21)
- June 2008 (21)
- May 2008 (61)
- April 2008 (26)
-
Categories
-
RSS
Entries RSS
Comments RSS