Blond huil vreeslik tydens die geboorte van haar tweeling.
Dr vra verbaas “hoekom huil jy so vreeslik, jy het dan nounet ‘n
tweeling ryker geraak?” “Ja”, sê sy, “maar ek weet nie wie die pa van die tweede
een is nie “
______________________________________________
Seuntjie blaai deur sy Ouma se Bybel en kom op ‘n gedroogde vyeblaar af.
Opgewonde hardloop hy die gang af en skreeu, “Ouma, Ouma, Eva het haar
“pantie” in jou Bybel vergeet.
_______________________________________________
Juffrou in die biologieklas aan klas:”Wie kan vir my se wat is ‘n
parasiet?” Jannie antwoord:”Juffrou dit is ‘n meisiesfiets se saal..”
_______________________________________________
Vir die pionierswerk wat prof Barnard gedoen het, is daar besluit om ‘n
groot hart op sy graf te sit. Sy familie is baie dankbaar dat hy nie ‘n
ginekoloog was nie……
_______________________________________________
Gatiep le in die hospitaal na ‘n moerse ongeluk.
Hy vra vir die dokter:”Sal ek darem kan kitaar speel?”
“Ja” se die dokter.
“Dis fantasties” se Gatiep, “want ek kon nog nooit nie!”
_______________________________________________
Vrou wat rondkuier se man vermoed dit en se vir haar:”Dit lyk my ek speel
nou 2de viool. Vrou se:”met ‘n fluitjie soos joune kan jy nog bly wees jy
is in die donnerse orkes!”
_______________________________________________
Ou Oom:” Ek het my ID verloor en moes my grys borshare wys om my old age
pension te kon trek” Ou Vrou:”As jy jou broek afgetrek het kon jy
disability pension ook gekry het!..
April 29, 2008
Posted by
vonkiedool |
Humor |
grappe, Humor |
2 Comments
Die blomme in die kerk sal geskenk word aan diegene wat siek is na die erediens.
Volgende week word die kerkraadsvergadering Woensdag om sewe-uur gehou, en die predikant van Sondag is in die konsistorie opgeplak.
Basaarafkondiging: Almal welkom! Kom gerus as jy niks aanhet nie en kom deel in die pret.
Ons gemeente gaan vanaand lekker melkskommels in die kerksaal drink, sal alle vroue wat melk skenk asseblief reeds om 18h00 daar wees.
Ons het vanaand ‘n byeenkoms in beide die oostelike vleuel en die westelike vleuel van ons kerkgebou. Babas sal beide kante gedoop word.
Alle vrouelidmate kom Woensdag die elfde in die biblioteeksaal bymekaar vir ‘n praatjie oor die hemel. Hoe jy daar kan kom? Vervoer is beskikbaar om 19h00 vanaf die bushalte oorkant die hotel.
‘n Nuwe luidsprekersisteem is in die kerk geinstalleer. Dit is ‘n geskenk deur een van ons gemeentelede ter herinnering aan sy vrou…
Weight Watchers het weer vanaand hulle byeenkoms in die saal. Gebruik asseblief die dubbeldeure van die syingang.
November die negentiende om tienuur. Oggenddiens : Ds. Bruwer - Die wereld se grootste probleem
April 29, 2008
Posted by
vonkiedool |
Humor |
Humor, kerk |
No Comments
Gardener– Landscape Executive
House Maid –Family Environs Manager
House wife Domestic –Operations Specialist
Receptionist –Front Office Manager
Typist / Secretary– Printed Document Handler
Messenger– Business Communications Conveyer
Window Cleaner –Transparent Wall Technician
Temporary Teacher– Associate Tutor
Tealady –Refreshment Officer
Garbage Collector –Public Sanitation Technician
Thief –Wealth Distribution Officer
Watchman –Theft Prevention and Surveillance Officer or guard
Security –Wealth Distribution Prevention Officer
Driver– Automobile Propulsion Specialist
Murderer –Population Stabilizer
Beggar –Financial Gatherer
Cleaner –Hygiene Specialist
Gossiper –Research Mana
April 29, 2008
Posted by
vonkiedool |
Humor |
humor;2010, job |
No Comments
(1) As jy voor my hek toeter blaas, beter jy iets kom aflewer. Jy kom seker niemand oplaai nie.
(2) Kyk my dogter in die oë as jy met haar praat. Moet nooit êrens anders kyk nie.
(3) As jou broek te eniger tyd lyk of hy los is, sal ek met ‘n paar spykers sorg dat hy bly waar hy moet wees.
(4) Ek lyk nie gemeen nie. Ek is gemeen.
(5) Moenie met my oor politiek of sport of die weer praat nie. Al wat ek wil hoor is hoe laat jy my dogter terugbring. Al woord wat ek verstaan
is “vroeg”.
(6) Moenie rondtrippel as jy vir my dogter wag nie. Sy vat lank. Maak jouself handig en was die kar.
(7) As jy my dogter laat huil, laat ek jou huil.
(
Flieke met ouderdomsbeperkings is uit. Walt disney is aanvaarbaar. ‘N besoek aan haar ouma is beter.
(9) Moenie vir my lieg nie, ek gaan jou uitvang.
(10) Moenie gerus wees omdat ek ‘n ouderling is nie, ek doen dit net om my vrou gelukkig te hou.
April 29, 2008
Posted by
vonkiedool |
Humor, Skoolkaskenades |
dogter, Humor, pa |
No Comments